Pierre & Hené

Julie Stellenbosch
advice for wimming your boyfriend back after a breakup

Dit was 'n lieflike middag in Stellenbosch toe ek saam met Pierre en Hené, twee Bloemfonteiners, Stellenbosch ingevaar het vir 'n paar informele foto's. Dié aantreklike paartjie wat reeds getroud is het vakansie kom hou in die Kaap en toe sommer 'n fotosessie ingewerk. Ek was mal oor Hené se grys kleurskema wat ongelooflik mooi gewerk het saam met haar grimering en natuurlike foutlose gelaatstrekke!

Dankie Pierre en Hené, dit was 'n groot lekkerte om julle te kon ontmoet!


advice for wimming your boyfriend back after a breakup

p-image-10606″ title=”_014″ src=”http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2012/07/0143.jpg” alt=”” width=”607″ height=”910″ />

zp8497586rq