2012 het op ‘n groot hoogtepunt geëindig met Pierre-André en Marilize se bruilofsfees by Kleinevalleij! Alles was so verskriklik mooi – van die fraai blomme tot elke detail aan die bruid. Marilize het die mooiste, sagste geaardheid en is ter selfde tyd só fotogenies dat ek net nie kon ophou foto’s neem nie :)! Pierre-André het ook baie aantreklik gelyk in sy ligte Hilton Weiner pak. Marli Basson het ongelooflike werk gedoen met die bruid se hare en grimering. Vroeër in 2012 het ek ook hul verlowingsfoto’s geneem en toe al geweet dié twee pragtige mense se troue gaan ‘n fees wees. Ek was mal oor die ligte, sagte kleure wat perfek gepas het by die bruidspaar en die venue. Soos julle kan hoor was ek mal oor dié troue – geniet!!
Dress: Didi Couture
Shoes: Lily Blue
Hair & Make-up: Marli Basson
Décor: Function Hire 4 U, Flambojant
Flowers: Blommeprag (Anne-Mari le Roux – 082 378 3993
Flower piece at ceremony: Misi Overturf
Bridesmaid dresses: Sharné van Reyneveld: 072 825 8779; Chané Nel: 078 451 0305
Wedding car: Dirk van der Westhuizen 083 2848 557
Wedding Cake: Kanya Hunt
Groom’s suit: Hilton Weiner
My assistant: Dankie Carla Burger!

Stunning Nakki! Wat ‘n mooi troue om die jaar mee af te sluit. :)
Dankie, dankie Nikki!!! Ons kinders is soooo mooi – jy bly die beste!
Sjoe, Nikki, hierdie is net die aller, allermooiste foto’s!! Pragtige bruid met ‘n pragtige rok, aantreklike bruidegom, mooi decor, mooi mense ens ens! En foto 34 is net te dierbaar vir woorde – ‘n gesiggie wat ‘n mens net wil opvreet!
Sooooo mooi!! Baie baie geluk Pierre-Andre!! julle is pragtig! xx
Oe Nik, dit is SO mooI! jy het die dag so mooi vasgevang! Beeldskone couple!
Jou fotos is uit ‘n ander wereld Nikki…pragtige pragtige werk!! xxx
WOW!!! Wat ‘n pragtige bruid, pragtige paartjie en pragtige fotos!!! Antjie van Blommeprag……die blomme en dekor lyk fantasties – baie geluk dit is so mooi!!!!! Mal oor jou werk Nikki!
GORGEOUS Nikki! LOVE the confetti shot!
Baie baie mooi!
Wow Nikki, soveel emosie en blydskap pragtig vasgevang. Stunning werk!
ONGELOOFLIK Nikki, soos altyd! So mooi couple!
Wow Nikki! Dis sulke mooi foto’s van besondere mooi couple! Die blomme en decor is fantasties
Nikki ek sien altyd so uit na jou blog, jy neem die allermooiste fotos, baie geluk Kobus en Annamarie, julle kinders het pragtig gelyk, en alles was net baie mooi.
Die blomme op die tafels en ‘decor’ is ongeloooflik moooi!
PRAGTIG!
Wow beautiful.Dis altyd lekker om op iemand wat ek ken aftekom as ek fotograwe soek. Geluk Marilize!
Pingback: Marilize + Pierre-André :: Wedding Video