Marilize en Pierre-André trou die 22ste Desember vanjaar en sonder twyfel weet ek dat 2012 vir beide hulle en myself op 'n groot hoogtepunt gaan eindig! Hulle borrel van vriendelikheid en is boonop baie fotogenies daarby. Ek was mal oor die groot ballonne wat hulle met moeite saamgebring het na die shoot. Marilize se pragtige blonde hare en cute rokkie het ook vir 'n baie mooi prentjie gesorg. Geniet!
http://goexback.com/ How to win back your ex
Ah wow!!! Soos altyd sooooo mooi Nikki!! Pragtige couple!*
Sjoe, baie mooi couple en pragtige foto’s. Kan nie wag vir die wedding pics nie!
Ek was toe nie verkeerd nie… Het op FB die “post” gaan “like” nog voordat ek dit gesien het, was seker dit sou weer iets uit die boeke wees en dit IS! Pragtige couple, mal oor haar rooi naels en haar ring. Sien sommer nou al uit na die trou-foto’s.
Sjoe! Wow! Van die mooiste couple foto’s ooit!
Baie mooi! So vrolik!!
Ek love die van haar met die pienk ballon, so so mooi Nikki!
Dit is soooo mooi en ek is mal oor die kleure, die liefde en die couple! Tydlose fotos…
Oh my goodness!!! Ek love dit! L O V E die ballonne!
Wow!! Hulle foto’s is soooooo mooi! Die ene is mooier as die ander ene! Sjoe, nie geweet my boetie kan so mooi pose nie en ek kry darem n stunning sussie,ne! Kani wag vi hulle troue nie!!! Dankie so baie dat jy hulle fotograaf is!!
Sjoe! Die twee lyk so gelukkig en is sooo mooi vir my!! Dankie Nikki!!
aww pragtig Nix! :)
Julle fotos is stunning!!