Philip & Carli (Verloof!)

Maart 2013 Stellenbosch

Die pragtige Carli en Philip se troue is sommer nou om die draai! Hulle trou 27 April by Vrede en Lust. Laas week het ek die geleentheid gehad om die twee beter te leer ken en ‘n paar prettige foto’s te neem in Stellenbosch. Carli het ‘n aansteeklike pragtige glimlag en Philip kry dit maklik reg om haar te laat lag! Geniet!


I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Carli is baie cute! Pragtige foto’s!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments