Pc & Eliska

30 November 2010 Stellenbosch

Pc se fotografie loopbaan het afgeskop by die Kampus Burger op Stellenbosch en sedertdien het hy ontwikkel in ‘n baie belowende, talentvolle fotograaf. Hy is besig om sy graad in Bewaringsekologie klaar te maak, maar sy eintlike passie is om agter die lens te wees! Gaan loer hier na sy nuwe website. Ek is baie bevoorreg om hom as ‘n assistent / ‘second shooter’ by van my troues te kan hê. Hy is baie dinamies, spontaan, ‘n mense-mens en daag homself uit agter die kamera – ek glo hy gaan dit nog baie vêr bring! Daar by is hy baie romanties – sy oulike meisie, Eliska, het laasweek Dinsdag verjaar en hy het toe agter die skerms met my gereël om ‘n shoot van hulle tweetjies te doen!

pc_1
pc_1
pc_18
pc_1
pc_1
pc_1
pc_1
pc_1
pc_1
pc_1
pc_1
pc_1
pc_1
pc_1
pc_1
pc_1

pc_19
pc_1

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. pc benadé says:

    WOW Nikki :) baie dankie!! die fotos lyk SUPER kwl! en ek lyk nie te bad nie..hehe. ek is mal oor elke liewe ene! en ek weet Eliska gaan verskriklik baie daarvan hou!

  2. Eliska says:

    Ek doen, baie! :mrgreen: Baie dankie Nikki. Dis almal verskriklik mooi! En dankie love, dis die beste verjaardag geskenk wat ek al gekry het, sover.. ;)

  3. marti says:

    Nou weet ek darem ook hoe lyk Pc! BAIE, baie mooi foto’s! Miskien kan Pc sy 2 loopbane kombineer en ‘n wonderlike ‘wildlife’ fotograaf word!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments