Nico & Dala

19 November 2010 Kleinevalleij, Wellington

Dala en Nico het op ‘n lieflike blou-lug dag by Kleinevalleij buite Wellington getrou. Hulle seremonie was in die Strooidak kerk en wat ‘n seremonie was dit nie! Bekker, die dominee, het almal se aandag gehad en met soveel passie vir die twee ‘gepreek’. Daarna is ons Kleinevalleij toe om die fotos te neem – ek was mal oor die cream vintage kar met die rooi leer sitplekke – die aantreklike bruidspaar met hul ewe aantreklike gevolg het ‘n stunning prentjie gemaak met die Wellington berge in die agtergrond! Niemand kan stry dat Dala ‘n smeulende, chic bruid was nie – haar rok het haar soos ‘n handskoen gepas en haar hare en grimering het die prentjie perfek afgerond – sy het werklik gestraal! By die onthaal was dit duidelik dat hierdie tweetjies baie spesiaal is vir al hul familie en vriende en dit was ‘n behoorlike opskop. Geniet!

Service providers:

Hair & Make-up: Sanmarie

Decor & Flowers: Nico Laubscher

Stationery: Dala

Cake: Le Petit Four

DJ: Mitzi Gilbert (MFM 92.6)

Wedding coordinator: Rina Pietersen & Petra Spies (Dala’s mom and a friend)

Assistant: Pc Benadé

My facebook page

dala_1
dala_2

dala_3
dala_2

dala_2

dala_71
dala_2

dala_3

dala_2
dala_3
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3

dala_2
dala_3
dala_2

Dala is so beeldskoon en stylvol!
dala_3
dala_2
dala_3

Nico is oppad na die ‘aisle’ om vir Dala te wag:
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3

dala_2
dala_3
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3

Kyk hoe ingenome lyk Nico!

dala_2
dala_3
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3
dala_2
dala_3

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. So gorgeous Nikki :) Love the colours in those car shots, wow!!!

  2. Love these NIX! Gorgeous couple photo’s and love the bridal portraits! x x x

  3. wowzers nix! stunning couple fotos!! en ek love wat jy deesdae met daai nuwe 100m doen! :)

  4. Whow! Die foto’s is STUNNING! Haar rok is beautiful! Mal oor die oorbel-foto :) Sjoe, alles is mooi verby. En ai, hoe water my mond nie nou vir daai lekker cupcakes nie!

  5. Marti says:

    Pragtige bruid, stunning foto’s – veral mal oor diè by die troukar met daardie ongelooflike back drop!

  6. Adri says:

    Dis pragtig Nikkers! x

  7. Pragtig Nikki, ek love ook daai make-up foto, en die een waar sy in die deur staan, jy’s fantasties!

  8. Nikki, jy het nou sowaar 2 beste skoolmaats, se 2 dogters, se mooiste daggies vasgelê op kamera!! Elke liewe foto moet net kan praat – jou werk is stunning!! Dala was, soos Mache, STRALEND!!

  9. minki says:

    sjoe Dals, julle het pragtig gelyk! baie baie geluk! miena

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments