Nadia & Douwe

August 2013 Cape Town Waterfront

Nadia is een van daai sonskyn mense wat met haar warm glimlag en vrolike persoonlikheid enige vaal dag in ‘n avontuur sal omskep. Nadia is ‘n Kalahari meisie en Douwe is oorspronklik van Durban. Die aantreklike paartjie woon in Blouberg, maar weens Douwe se werk as ‘n ingenieur op skepe sien hulle mekaar slegs ‘n paar maande van die jaar. Voortdurende kommunikasie oor die afstand en die deel van hope buitemuurse aktiwiteite, bind hulle sterk saam. Hulle is albei ‘down to earth’ en mal daaroor om nuwe avonture aan te pak. Hulle troue op die 7de Desember in Stellenbosch is net die begin van ‘n splinternuwe hoofstuk in hul lewe en ek is vreeslik opgewonde om die begin daarvan te kan dokumenteer!

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marlein says:

    Stunning stunning awesome fotos van so n spesiale couple! Die  straal behoorlik! xx

  2. Marti says:

    Sjoe, dit is DIE stunningste foto’s van die pragtigste paartjie!

  3. Elana says:

    Sjooooooeeeeee, dis STUNNING!

  4. Michelle says:

    Gorgeous Nikki!!!!!!

  5. Karina says:

    wowie!!! stunning Nikki!!! love die swart agtergrond

  6. Mariska says:

    BEAUTIFUL FOTO’S!!!!

  7. Elzaan says:

    WOW,dit is stunning!!!

  8. Madél says:

    Oe jinne julle gaan die mooiste kindertjies kan he!! Die fotos is uitstekend! Nikki, neem jy fotos van 3 jarige dogtertjies ook – ek is mal oor jou fotos!

  9. isabel says:

    Oeee mooi mense, Nadia ek se steeds Kathu het van die mooiste meisies in die wereld……………!!!! LOL. Nikki jy slaan steeds elke keer my asem weg met jou “kunswerke!”

  10. Lo-Mari says:

    Wow pragtige fotos!!!

  11. Adel says:

    Prag foto’s van ‘n beeldskone paartjie! Ek kan nie wag om assistent te wees by hulle troue nie ;)

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments