Ek is so bevoorreg met al die wonderlike kliënte wat my bespreek en Mientjie en Wian is net te oulik vir woorde! Een van hulle gunstelinge plekke om te wees is die dromerige Denneboom woud aan die hange van die Stellenbosch berge en dit is ook hier waar ek saam met hulle en ougat Coco, die woelige swart Staffie, 'n bietjie gaan stap het en klomp lekker spontane foto's kon neem. Dankie julle twee, ek sien SO uit na die 1ste Desember!
free tips on how to win your ex girlfriend back
http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2012/05/012.jpg” alt=”" width=”860″ height=”573″ />
Ag, dis te pragtig! Coco se smile is by ver die grootste op daai een foto! Te cuuuuute!
Ooooeeee Wian en Mientjie die fotos is stunning!!! Nikki – SULKE mooi natuurlike fotos en love die lig van die fotos! Mientjie – mal oor die hoed!:)
baie baie mooi!!! I LIKE BAIE!!
Dis so so so mooi vir my!!!!! Ek kan net imagine hoe mooi jul troufoties gaan wees!!!! Roll on 1 December ♥♥♥
PRAGTIGE, spontane foto’s! Love die editing. Foto 17 is 100% stunning! – die hoek is great en die sterre lyk al 3 pragtig
Ek het dit nou so geniet om na hierdie foto’s te kyk! Julle is stralend van geluk en liefde. Baie geluk aan die fotograaf wat julle so mooi ge”capture”het, maar dan is julle darem ook “stunning”modelle!!
WOW!!! Belaglik mooi, jissie dis rerig amazing, so natuurlik, julle het altwee bitter moooi gelyk! Eks ook baie opgewonde vir die trou foto’s….nikki jy mag maar!!!!
MIentjie mientjie julle lyk pragtig! Nikki dis MOOOOOOI fotos!
Nikki – ek kan nie oor die mooi foto’s kom nie!!!Alles is stunning!!! Baie baie baie baie baie dankie! xxx
OooOh dis prentjie mooi! Jul 2 is di mooiste couple ooit! My trane wasem my bril op!! Kan wag vi jul groot dag ni!! Ek weet jul is net so gelukkig soos wat di fotos weergee!! Lief vi julle!
Pragtige fotos Nikki!!!
Mooi was nog nooit lelik nie.Mienkie die hoed is stunning. Al drie die modelle is perfect, kan nie wag vir die trou foto’s nie.
Miena & Wian.. Lief die fotos en lief julle! Bitter mooi – Just like u <3
ahh dierbare fotos Nix! x
Such cute photos Nikki! how adorable is the doggie too!
Pragtig! Tot woef smile so groot soos die mooi paartjie! :-)
Dis ongelooflik mooi. Hoe kon ek nog nie gecomment het nie??? Ek love dit, kan nie wag vir 1 Desember 2012 nie.x