Michael & Marike

15 Desember 2012 Maison Estate, Franschhoek

Michael en Marike het by die pragtige Maison Estate in Franschhoek getrou. Ek was gaande oor die eenvoud van die dekor en al die natuurlike elemente. Die seremonie is voor die restaurant gehou en het gesorg vir die perfekte agtergrond. Marike het so stylvol gelyk (Sanmarie het wonders gedoen met haar mooi blonde hare!) – haar rok het soos ‘n handskoen gepas en sy het ook ‘n mint kleurige ligte rokkie gereed gehad vir later toe die Franschhoek son almal laat smelt het. Michael en sy strooijonkers het ook baie stylvol gelyk in hul ligte hemde en blou denims. Die kos was ‘n fees en die gaste kon heel aand tussen die wingerde en stoep kuier – ‘n heerlike informele atmosfeer vir ‘n troue. Geniet!

Service providers

Wedding dress: Bride & Co: Viola Chan

Hair & Make-up: Sanmarie

Flowers & Décor: Liezel Fourie

Stationery: Pink Pigeon

Bridesmaid dresses: Susanne Strydom (082 3956902)

Wedding Cake: Deeghuys

My assistant: Mariska Muller

 

 

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Jeanne says:

    Amazingly mooi – elke liewe detail!!

  2. Mariska says:

    WOW!!!! Dis beautiful! xx

  3. Elzette says:

    Sjoe, baie mooi Nikki!! Ek love haar trourok, so uniek.

  4. Marti says:

    Die foto’s is pragtig! Die venue is baie mooi en ek is mal oor die decor – dis glad nie oordadig nie, maar regtig mooi en ek hou veral ook van die ruikers. Foto 12 is stunning, maar so ook baie van die ander!

  5. I love this venue beautifully captured niks xx

  6. Lo-Mari says:

    Love die bruid se hare! Pragtige troue, pragtige fotos Nikki!!

  7. Marli says:

    Pragtige werk NIKKI en San :) !

  8. Kayvz says:

    Wow what a gorgeous wedding! Lovely photos Nikki..what a stunning venue!

  9. sjoe dis super stunning Nikki! :)

  10. gorgeous pics niks. i havent been on your site for a while and always love looking through your work xx

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments