Marlize & Tiaan (Verloof!)

April 2012 Kaapstad

Die wind wat storm sterk gewaai het in die Kaap se middestad kon geensins 'n demper plaas op hierdie shoot nie! Marlize en Tiaan is SO romaties.. ! Wat 'n voorreg om hulle fotograaf te kan wees! Die twee het duidelik smaak en styl – kyk net hoe mooi en sexy lyk hulle voor die lens. Hulle trou November vanjaar, ek kan nie wag nie! Geniet!

relationship advice

2/04/0143.jpg”>

zp8497586rq