Alles omtrent Marius en Jeanne se troue was net so romanties – die dekor, Jeanne se hele look en bo alles die tasbare liefde tussen die twee – elke kyk loop oor van liefde en waardering vir mekaar (so, so mooi en op die ou end waaroor alles gaan!). Jeanne het elke detail haarfyn beplan – ek was mal oor die skryfbehoeftes, haar skoene, grimering en naelkleur, die oulike koek en fotoraampies op die tafels. Die twee geniet tans ‘n maand lange wittebrood wat welverdiend is na ‘n jaar vol beplanning, geen vakansie en baie harde werk. Hoop julle geniet die fotos!
Service providers:
Venue: Kleinevalleij
Dress: Bride & Co
Hair & make-up: Sanmarie
Stationery: Pink Pigeon
Cake: Friend of the bride’s mother
Groom’s suit: Zed menswear (Tyger Waterfront)
My assistant: Pc Benadé
Sjoe, dis pragtig!! Ek hou veral BAIE van die vooraf foto’s
Beeldskoon, Nikki! Absoluut beeldskoon…
sjoe dis super pragtig niksie!! :) die bridal portraits en couple fotos is gorgeous verby! :) ps. stunning make up sammarie!
Wowee, dis beautiful!!
Simply beautiful!! Wow!!
AWESOME verby! Ek verkyk my na jou werk….
oh my word…look at how beautifully you’ve captured the details Nikki! my day is officially made – these are gorgeous:) xxx
Oeh ek love die decor en die manier waarop jy dit saamgesit het – om nie eers van daardie Blou Eendjieskone te praat nie!!!
baie mooi fotos hierdie :) tydloos.
Pragtige foto’s!
Nikki! Ek kan nie eers vir jou begin beskryf hoe happy ons is met hierdie fotos nie! Dis alles en NOG meer waarvoor ons gehoop het. Jy is amazing! Baie baie dankie!!!!
Jou foto’s is asemrowend. ‘n Wonderlike herinnering vir die jare vorentoe!!!! : )