Marie & Gerhardt

Mei 2014 Stellenbosch

Die pragtige Marie was saam met my op skool en ek was baie opgewonde om foto’s van haar en haar man Gerhardt te kon neem in afwagting van ‘n nuwe lewetjie wat binnekort haar opwagting maak. Marie het absoluut gestraal en die twee is baie opgewonde oor hierdie nuwe reis wat hulle saam aangepak het. Geniet dit!

BW0A8924

BW0A8956

BW0A8973

BW0A8996

BW0A9050

BW0A9178

BW0A9310

BW0A8978

BW0A9516

BW0A9556

BW0A9572

BW0A9647

BW0A9657

BW0A9729

BW0A9786

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Ag, dit is soo pragtig! Ek vertrou alles sal baie goed afloop

  2. Marié says:

    Dankie Nikki!! Dit was so lekker om sa am met jou foto’s te neem!

  3. Anine L says:

    Stunning fotos!!!!!!!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments