Mari & Charl (Verloof) | 25 Mei 2011 | Mostertsdrif, Stellenbosch

Ek het ‘n heerlike middag saam met Mari en Charl gehad in Mostertsdrif. Ek het nog nooit dié omgewing so absoluut vars en groen gesien nie! Die lig was ook beeldskoon en sag wat prefek gewerk het saam met die oulike, mooie modelle. Baie dankie Mari en Charl, ek sien vreeslik uit na die 17de September in Riebeek Kasteel!

I would love to hear from you!

comments
  1. Elizma | June 2, 2011

    Soooooooooo mooi! regtig WOW!!! xxx

  2. Megan | June 2, 2011

    Absolutely stunning!

  3. Anél | June 2, 2011

    Dit is absoluut pragtig! Sjoe.

  4. Marti | June 2, 2011

    PRAGTIGE mense! PRAGTIGE FOTO’S!!

  5. Maré Rootman | June 2, 2011

    Love alles, veral die b+w een waar hul handjies vashou en sy skaam lag

  6. Jorika | June 2, 2011

    Mari ek het jou gese Nikkimeyer is die beste!!!!!!Dis flippen asemrowend mooi kani wag om die trou fotos te sien nie…..

  7. Jacques | June 2, 2011

    Wow! Love die foto’s… Ek is mal oor die natuurlike lig van die foto’s!!! Goeie werk Nikki

  8. coba | June 2, 2011

    OO, julle lyk tog te fraai :) Baie mooi! sien ook uit na die trou fotos!

  9. Linda | June 3, 2011

    Sjoe, ek lovit!! Stunning

  10. pc benadé | June 6, 2011

    Sjo Nikki! Baie mooi fotos. Die lig was pragtig. Ek love die foto op die hang brug!

  11. nastassja harvey | June 8, 2011

    Nix! wow, ek hou so baie van hierdie shoot! jou fotos is net perfek, elke, elke een en die kleure is net ongelooflik!



Nikki Meyer © 2013 Copyright