Maret & Hannes (Verloof!)

Mei 2014 Stellenbosch

Maret en Hannes trou volgende jaar in Citrusdal. Hierdie twee borrelende jong mense het ontmoet tydens hul studiejare op Stellenbosch en woon tans in die Paarl. Die twee oulike Jack Russel hondjies op die foto’s is Rasper en Loula :-) Geniet dit!

_001 _002 _003 _004 _005 _006 _007 _008 _009 _010 _011 _012 _013 _014 _015 _016 _017 _018 _019 _020 _021 _022 _023 _024 _025 _026

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Anina says:

    Stunning werk soos alyd! Is gek na die save the date, so oulik :)

  2. Maret says:

    ah baie baie dankie.
    ons love die fotos!

  3. Mariska says:

    Wow! Die foto’s raak net mooier hoe verder ek af scroll! Ek love elke liewe een. Regtig super duper mooi!! xx

  4. Marti says:

    Pragtige foto’s!! Baie oulike paartjie en baie oulike hondjies!

  5. Lindsay says:

    Wow stunning!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments