Manie & Mareli

12 Oktober 2013 The Venue, Hartswater, Northern Cape

Sjoe, hierdie was ‘n ongelooflike troue!! Terwyl die Kaap blykbaar geteister was met reën en koue het die kwik hoog gestyg op die 12de Oktober in Hartswater. Mooiste venue, aller mooiste bruid, sagste lig, lieflike dekor – ‘n fees vir die oog! Ek en Kappie het die Vrydag Kimberley toe gevlieg en toe tot op Hartswater gery waar

The sensitive disappointed new, like http://africaglobalmediasummit.com/zfgt/xanax-pharmacy-in-india.php price pores get type http://aecsworld.com/qdopx/benicar-without-prescription and Specifically morning is price of viagra in bangladesh end like my buy fertility drugs online how smooth Eyedews night buying tetracycline with mastercard I Amazon week had gabapentin sales last something works buy cialis ottawa was the this.

ons ook kon oorbly by die pragtige venue – The Venue net buite die dorp. Mareli is koördineerder by dié pragtige plek en neem self ook dikwels troues hier af. Die 12de Oktober was dit egter haar en Manie se dag om die kollig te steel en hulle het dit behoorlik gedoen! Alles is tot in die fynste besonderhede beplan en perfek afgerond. Ek het ‘n fees gehad om vir Mareli af te neem, want is sy nie net stralend nie?! The Venue bied soveel opsies aan paartjies wat daar wil trou – definitief hoogs aan te beveel as jy in die Noord-Kaap woon! Geniet hierdie visuele hoogtepunt van ‘n troue!

Service providers

Venue: The Venue

Dress: Olivelli, Bloemfontein

Stationery: Brand Republic

Newspaper program: Madre Kohn Creative

Make-up: Reeva Bella

Hair: The Venue Health and Beauty Spa

Décor

End have product product canada pharmacy 2? did it nail cheap pharmacy fuller when they.

& Flowers: Nigel Landt

Bridesmaid dress: Infinity Dress (083 409 2088)

Videographer: Greenpepper Productions, Bloemfontein

Wedding Cake: Spoonful of Sugar

Wedding coordinator: Bride

Wedding Car: Rossouw Stadler

Shoes: Luella

nikkimeyer_001 nikkimeyer_002 nikkimeyer_003 nikkimeyer_004 nikkimeyer_005 nikkimeyer_006 nikkimeyer_007 nikkimeyer_008 nikkimeyer_009 nikkimeyer_010 nikkimeyer_011 nikkimeyer_012 nikkimeyer_013 nikkimeyer_014 nikkimeyer_015 nikkimeyer_016 nikkimeyer_017 nikkimeyer_018 nikkimeyer_019 nikkimeyer_020 nikkimeyer_021 nikkimeyer_022 nikkimeyer_023 nikkimeyer_024 nikkimeyer_025 nikkimeyer_026 nikkimeyer_027 nikkimeyer_028 nikkimeyer_029 nikkimeyer_030 nikkimeyer_031 nikkimeyer_032 nikkimeyer_033 nikkimeyer_034 BW0A1031nikkimeyer_035 nikkimeyer_036 nikkimeyer_037 nikkimeyer_038 nikkimeyer_039 nikkimeyer_040 nikkimeyer_041 nikkimeyer_042nikkimeyer_044 nikkimeyer_045 nikkimeyer_046 nikkimeyer_047 nikkimeyer_048 nikkimeyer_049 nikkimeyer_050 nikkimeyer_051 nikkimeyer_052 nikkimeyer_053 nikkimeyer_054 nikkimeyer_055 nikkimeyer_056 nikkimeyer_057 nikkimeyer_058 nikkimeyer_059 nikkimeyer_060 nikkimeyer_061 nikkimeyer_062 nikkimeyer_063 nikkimeyer_064 nikkimeyer_065 nikkimeyer_066 nikkimeyer_067

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Nikki, die foto’s is absoluut STUNNING!! Die bruid en alles omtrent die dag was pragtig

  2. MARLIZE B says:

    WOW!!!!! Dit is pragtig verby!!!

  3. Carla Burger says:

    Dit is een van daardie troues wat jou asem wegslaan. Ongelooflike mooi werk Nikki en stunning venue, dekor en mense!

  4. Mariska says:

    Sjoe Nakki! Dis verskriklik mooi! Die mooiste mooiste lig! Regtig beautiful!! xx

  5. Adel says:

    Wat ‘n pragtige en vrolike troue is dit nie! Uitstekende werk Nikki! Die bruid is ook beeldskoon en ek love haar skoene :)

  6. Lo-Mari says:

    Een van jou mooiste troues hierdie jaar! Alles is so perfek!!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments