Madeleine, Deon & kie

Maart 2010 Dorpstraat, Stellenbosch

Hierdie was so ‘n fun shoot! Deon en Madeleine trou die 5de Junie vanjaar by Nooitgedacht en hulle wou sommer ‘n paar informele foto’s saam met Deon se twee oulike kinders, Nadia en Deon hê. Die twee is onderskeidelik in graad 11 en 9 en was so spontaan en oulik – pragtige kinders dié! Ek was gek oor die 4 se kleurskema – die helder rooi en blou het so goed gewerk teen die agtergrond van ou geboutjies in die historiese dorpstraat. Madeleine en Deon is ook ‘n stunning paartjie en so gemaklik bymekaar. Dankie julle, ek sien baie uit na die 5de!

madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1
madeleine_1

madeleine_1

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Sjoe, Nikki, hierdie foto’s is absoluut pragtig!

  2. Petra says:

    Fantasties mooi! Ek is mal oor hul klere.

  3. Marina says:

    Dit is ongelooflik mooi Madelein kan net dink hoe mooi die trou foto’s gaan lyk! Dit is prentjie mooi!

  4. NadiaV says:

    Wow, pragtige gesinsfotos!

  5. Elzette says:

    Ooohhh! ek love di shoot! baie nice komposisies

  6. DORAY says:

    Ek ditto sommer op al die comments. Stunning!!!

  7. Dear Madeleine,
    Your mother has sent me these photo’s of you and your fiance. How lovely and happy you both look. I a very glad for you, and wish you lots of happiness.
    Greetings from Hilda(The Netherlands

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments