Madalein & Recardo (E – shoot) | Oktober 2011 | Cape Town

Ek voel baie bevoorreg om Madalein en Ricardo se fotograaf te kan wees. Ek het hulle so baie geniet! Hulle is sulke oulike, opregte en gesellige mense. Madalein kom van die Koue Bokkeveld en is ‘n onderwyseres wat besig is om te spesialiseer in Spesiale onderwys. Recardo is van Oudtshoorn en tans besig om sy Landbougraad te voltooi. Die tweetjies het April vanjaar tydens die KKNK op die Swartbergpas verloof geraak. Ons is stad toe vir hulle verlowingsfotos. Die stad se teksture en kleure sal my nooit kan verveel nie, daar is so baie om mee te werk! Ek was mal oor Madalein se uitrustings, sy is duidelik ‘n baie kreatiewe mens. Ek nie wag vir hulle troue volgende jaar Maart nie!


I would love to hear from you!

comments
  1. Kim du Toit | October 14, 2011

    Stunning Nikki!! Love the variety! What a lovely fun couple, perfectly captured!

  2. Charlotte Treurnicht | October 14, 2011

    Baie mooi! Mal oor die eerste paar.

  3. madalein | October 14, 2011

    DANKIE NIKKI!!!!!!!!!!!! dis sooooo mooi!

  4. nastassja harvey | October 14, 2011

    wow niksie!!! MAL hieroor! al die kleure en variety – sooooo awesome :) elke foto is brilliant!

  5. Marti | October 14, 2011

    Dis regtig van bo tot onder die PRAGTIGSTE foto’s hierdie!! Die warmte van die kleure (sagter en helderder kleure) is regtig besonders en dit lyk na sooo ‘n oulike couple!

  6. Claudia De Nobrega | October 14, 2011

    Beautiful! Love the outfit of hers when she added the blue scarf and blue shoes! So cute! Love this shoot! Nikki you are so talented!!! Love & hugs xxx

  7. Wesley Vorster | October 17, 2011

    WOW! That ring shot is TO DIE FOR!

  8. Michelle | October 18, 2011

    Cute, mooi, fun, love it!!!



Nikki Meyer © 2012 Copyright