Louw-Waldi & Michelle

27 Oktober 2012 Hidden Valley, Stellenbosch

Louw-Waldi en Michelle se troue was regtig besonders! Al die ongelooflike detail was 'n fees om te kon afneem. Michelle en haar hele gesin is uiters begaafde kunstenaars (sy en haar pa is ook mediese dokters) en jy kan hul kreatiewe hand in alles gesien het. Louw-Waldi wat ook uit 'n gesin met vele talente kom is self 'n dokter. Die bruidspaar pas perfek bymekaar en Louw-Waldi met sy lawwe, vrolike streep pas perfek by saggeaarde Michelle met die mooiste, mooiste oë! Ek was mal oor al die bont blomme op die tafels, Michelle se besonderse vintage armband en die bloedrooi troukar. Die feesmaal by Overture restaurant was perfek gekomplimenteer met 'n wind stil aand en 'n wye uitsig oor die stadsliggies en die Stellenbosch berge. Geniet!!

Service providers

Wedding dress:  Ever After Bridal

Guesthouse:  Coopmanhuijs hotel, Stellenbosch

Hair & Make-up: Sanmarie

Décor & Flowers: Mint & Magnolia

Stationery: Lezanne’s designs

Wedding cake: Nelle cakes

My assistant: Dankie Mariska Muller!

get ex back

ght=”653″ />

get ex back
zp8497586rq