Louis & Izza

10 Maart 2012 Val de Vie, Paarl

Louis en Izza is twee van daai mense wat jy wil ken. Hulle is “n kombinasie van saggeaard en dinamiet, twee mense wat nie anders kan as om bymekaar te wees nie – hulle is werklik mekaar se ander helfte! So, vir my was dit “n massiewe voorreg om hierdie twee oulike mense se troudag te kon vasvang. Izza met haar petite figuurtjie, lang donker hare en besonderse oë was striking om die minste te sê. Val die Vie het ook perfek by hulle troudag gepas – die swierige onthaalsaal en netjiese polo veld in die voorgrond maak “n blywende prentjie. Die dekor was treffend en sag te gelyk. Die seremonie was vol emosie en lag en die onthaal “n partytjie soos min! Geniet!

Service providers:

Dress: Elizabeth Stockenström

Hair & Make-up: Helga Bridal

Bridesmaids make-up: Marli Basson

Décor & flowers: Mariëtte @ Vars Liefde

Cake: Stella Coetzee @ The Smiling Oven

Wedding coordinator: Nadia Valentyn @ Val de Vie

My assistant: Baie dankie Adél!

 

online pokies size-full wp-image-9534″ title=”_016″ src=”http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2012/03/0163.jpg” alt=”” width=”860″ height=”645″ />

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Mariette says:

    Aaaaaah Nikki! Mooooooi! Sjo sulke beautiful werk well done en jy is steeds ‘n dekor expert! Yay Iz en Louis WHAT a couple!!! geniet nou sommer die troue van voor af! xx

  2. Cheri says:

    Oh my soul! Nikki, dis amazing! Ek het sommer weer gehuil.

  3. Jani B says:

    Die sigaar foto is legend!

  4. Marti says:

    Sjoe, PRAGTIGE foto’s, Nikki! En wat ‘n aantreklike en oulike paartjie – die magic is duidelik!

  5. Wow kyk net hoe mooi het Izza gelyk (my niggie se vriendin :) ). Baie mooi fotos – mal oor die dekor fotos asook die bridal portraits + die couple shoot is stunning!! xx

  6. Lizanne says:

    Pragtig!! Sjoe die bruid is SO mooi!!

  7. Helena says:

    O MY WORD!!izza jys STUNNING!!!en nicki jys AMAZING!!!jissie dis sulke mooi fotos!!dit nou BAIE mooi geniet!:)

  8. Antjie says:

    Nikki, jy IS en BLY die beste!! Pragtig, pragtig!!

  9. Jana says:

    Dit is stunning foto’s! Izza en Louis, julle het soos prins en prinses gelyk, bitter moooooooooooooi! xxx

  10. izanne says:

    Izza, jy is die mooiste vrou! Jy en Louis gaan so gelukkig wees, seen vir julle!

  11. Mariska says:

    Vreksel, dis alweer die mooiste foto’s! Love elke liewe foto!

  12. Ronette says:

    Nikki, sjoe, sjoe, sjoe, jou fotos is net te pragtig en soos altyd iets besonders!!!! Die bruid se oe is inderdaad WOW!!! xx

  13. Marli says:

    Dis baie baie mooi Nikki!!

  14. Liezl says:

    Sjoe maar die foto’s is baie mooi…en Izza jy het beautiful gelyk!!

  15. Woweeee!!! Niki, wow!!!! Hul altwee het super mooi gelyk en fotos is stunning!!!

  16. Flamboijant says:

    WAT ‘n mooi BRUID!!!!! Pragtige Fotos!!!

  17. Maché says:

    WOW WOW WOW!!! Faizi, lyk is die MOOISTE bruid!! Jy lyk soos ‘n model! Nikki, dis ongelooflike mooi foto’s! Jy is en en bly darem net fantasties!!!!

  18. Heidi says:

    Ek het nou so lekker gehuil dit is amazing. Nikkie ek ken jou nie,maar jy is verseker goed in wat jy doen. Izzi en Louis julle is enige couple se inspirasie.

  19. Lo-Mari says:

    Nikki jy’t my Vrydag oggend sommer baie beter gemaak. Wow, ek word elke keer weg gevoer in jou stunning fotos. Voel sommer of ek deel was van die troue. Wat n ongelooflike stunning couple. Love die couple shoot!! Jy bly nog steeds die beste fotograaf. xoxo

  20. Lezanne says:

    Jy, Mev. Nikki Meyer, is ongelooflik! en Jy, Mev. Izza Du Plessis, is beeldskoon!

  21. Adel says:

    Asemrowend! Uitstekende werk Nikki! Mal oor al die foto’s, wow!!!

  22. Mareli says:

    Izza en Louis – julle foto’s is regtig ongelooflik mooi! Wat ‘n wonderlike dag en hoe amazing om vir ewig hierdie foto’s te hê om elke liewe stukkie te onthou!! xx

  23. Jeandre says:

    Nikki, Ek ken glad nie die mense nie, maar jou fotos het my ‘n knop in die keel gegee, regtig baie mooi!

  24. Billy-Jean says:

    STUNNING STUNNING STUNNING !!!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments