Lize-Marie & Hendri

7 August 2009 Eensgezind, Durbanville

The Malans have been family friends of ours for many years, so I was thrilled when they asked me to play a part in Lize-Marie & Hendri’s wedding. My mom and I also made the stationery items. I had been waiting in anticipation to see Lize-Marie’s dress, because there was a story behind it…her mom wore the same dress on her wedding day! Although alterations had been made to the bodice, it still had the same dreamy princess look. Lize-Marie looked like she stepped right out of a fairy tale, complete with pearly tiara and white rose bouquet. Hendri looked very chuffed when he saw his princess striding down the isle.

The whole day was so blessed, for example, the weather was unbeatable for August and we could take photos in the little town of Philidelphia where the ceremony was held, and in the canola fields close to Eensgezind. I can recall many times staring through a car window wishing to photograph a couple in those fields! The yellow blossoms simply bounce into the lens – the colour is just so intense. And yellow is such a happy colour!

The gold, white and green were a stunning colour combination at the venue and epitomize Lize-Marie and her mom’s taste. Lize-Marie was in London during most of the wedding preparations, but she knew that everything was in very competent hands back home in SA. Her mom, who does not shy away from a challenge, took on the opportunity with zest!

The reception was extra special for me, because for the first time I could take to the dance floor withoutit being ‘unprofessional behaviour’,  I was a guest too after all! After the bridal couple opened the dance floor in style, guests enjoyed the sumptuous buffet and  everybody had a jolly good time after that! 

Dankie dat ek hierdie dag saam met julle kon deel en ek hoop julle geniet hierdie ‘preview’!

lh011
lh022
lh03lh04lh05lh06lh13
lh08
lh09lh10lh11lh12

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    So baie pragtige foto’s, Nikki, maar ek dink die een van die ring en die in die Canolalande is veral stunning! En die een waar Lize-Mari uit die troukar klim is beautiful! Sy’t soos ‘n prinsessie gelyk!

  2. Nikki,ek is nou in trane so mooi is die fotos wat jy geneem het.Vir my is Lize-Marie nou net die mooiste bruid wat ek al gesien het en jy het ‘n absolute stunning job gedoen,maar dis hoekom jy ons fotograaf was en hoekom ons jou wou he!Baie baie dankie.Jy kan baie trots wees op jou werk!

  3. Louis says:

    Stunning bruid en pragtige troukar. Pragtige fotos geneem deur een van die bestes in die bedryf!!

  4. verie says:

    Lize-Marie was die mooiste bruid! Die foto’s is pragtig en veral dié in die Canolalande

  5. Annemarie says:

    Oe Nik, well done weereens dit is ongelooflik! Die mooiste is hoe perfek jy die sprankel in Lise-Mari se oe vasgevang het! Ek kan nie meer wag vir ons beurt nie!! Jeah!

  6. Marguerite says:

    Wow Wow Wow

    Mooiste bruid/feetjie – prinses!!!!!!!!

  7. Kat Forsyth says:

    Oh, Nikki, those shots in the yellow flowers are pure happiness! They’re all stunning, though!

  8. Annemari says:

    Oh wow, daai canola fields is om van dood te gaan so mooi is dit! Love al die bright kleure!!

  9. Hester says:

    Stunning, stunning, stunning! Wow, Lize-Marie, jy het ongelooooooflik mooi gelyk! Die rok is beautiful! Definitief die mooiste bruid wat ek al gesien het! Nikki, jou foto’s is amazing… kan ook nie wag vir ons beurt nie :-)

  10. William says:

    Nikki,
    You are not just a pretty face,but a seriously talanted shutterbug.
    Your Lise-Marie shots are over the moon-well done!

  11. venette says:

    Wow Nikki, jou fotos is asemrowend!! Jy het die vermoee om deur middel van jou fotos mens tot in die hartjie van die oomblik te vat. Ek is sommer weer van vooraf verlief! :-)

  12. Well done Nikki!! Lize-Mari is beeldskoon en wat ‘n bruid! Ek hou veral van die prinses in “Die Blikhuisie”.

  13. Pieter says:

    Wow Nikki. Jy het ‘n amazing job gedoen. Lize-Marie lyk soos ‘n supermodel in die fotos. Kan nie wag vir die volledige album nie!!!

  14. Mariaan says:

    Al wat ek kan se is WOW. Dit was `n stunning dag en die fotos “capture” regtig die dag en al die mooi herhinneringe. LizeMarie lyk ook pragtig. Ek sal defnitief van jou moet gebruik maak op my troudag. :-)

  15. Johan en Nelie says:

    Absoluut stunning foto’s. Lize-Marie die pragtigste bruid ooit! Die onthaal het van gehalte getuig! Ons het dit baie geniet! Baie dankie dat ons deel kon wees!

  16. Madali says:

    WOW, WOW, WOW!!!!!!!!!

  17. hetsie says:

    Ongelooflik mooi! jannie en Estelle,ek is seker julle was/is baie trots op jul beeldskone stralende dogter! En Nikki,jou foto’s regtig mooi!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments