Liezel, Jan & Knox (E-shoot) | April 2011 | Jonkershoek, Stellenbosch

Ek het ‘n heerlike middag saam met Liezel, Jan en ‘n baie oulike en gewillige Knox gehad! Dié oulike paartjie trou die 10de Desember vanjaar. Liezel en Jan is buite lewe mense, rustig, saggeaard en baie erg oor mekaar en hulle blonde honde vriend. Paartjies soos dié maak my werk ‘n fees want hulle is net hulself en gee so baie vir my om mee te werk omdat hulle so duidelik lief is vir mekaar.

Geniet hierdie een!

How lucky am I?! Liezel and Jan gave me this cute wooden brooch with an engraved vintage camera (which is from Jan’s surf shop, Boost, next to Eikestad Mall in Stellenbosch)!

I would love to hear from you!

comments
  1. Estie Thirion | May 4, 2011

    Pragtig Nikki! Love die sagte beligting.

  2. Wesley Vorster | May 4, 2011

    Ooooh! LOVE this!!! One of my favourite of your e:shoots Nikki! So warm and happy!!!!

  3. Johnél vd Westhuizen | May 4, 2011

    Ai, dis altyd ‘n fees om na jou foto’s te kyk, Nikki! En hoe lekker is dit nie om ‘n bekende hier raak te loop nie?! Ek en Liezel was saam op skool gewees. Liezel, jy lyk pragtig! En is Knox nie dierbaar nie?! ‘n Mens kan sommer sien hy kry baie aandag en liefde. Sterkte met al julle trou-reëlings, sien uit na die trou-foto’s!

  4. Maré Rootman | May 4, 2011

    Dierbaar! Alles so mooi en liefdevol

  5. Marti | May 4, 2011

    Sjoe, dis regtig PRAGTIGE foto’s! Die lig was net perfek en skep ‘n sagte, “dreamy’ effek

  6. Nadia | May 5, 2011

    Wow lovely images!!! These two are absolutely adorable ! And the brooch!!!!! I want that too! :D

  7. Heathyr Huss | May 5, 2011

    Baie mooi Nikki, dit lyk asof Jan en Liezel baie rustige mense is.

  8. Stephné Tredoux | May 5, 2011

    Die foto’s is beautiful, Nikki…soos dit altyd is! Ek stem saam met Johnél dat dit altyd ‘n fees is om jou foto’s te kyk. Ek LOVE die foto’s van Knox. Is hy nie net soos in die oulikste woefer nie…en dan nog boonop fotogenies ook! =) Sien jou eersdaags, Nikki…

  9. Liezel | May 5, 2011

    Hey Nikki! Baie dankie vir die foto’s, ons het dit so geniet. As dit by troue reel kom is daar maar moeilike besluite om te neem en jy weet nooit of jy nou die regte persoon vir die job gekies het nie, maar met my fotograaf is ek dood gerus, want jy is die BESTE!

  10. Verie | May 5, 2011

    Pragtig Nikki – ek is mal oor die sagte agtergrond en lyk die couple nie dol verlief nie!

  11. Jani B | May 5, 2011

    Love jou “nuwe” editing – mmm ek kry alryd so warm gevoel as ek na jou foties kyk :)

  12. nastassja harvey | May 5, 2011

    sjoe nix ek is ook net so mal oor jou editing! hierdie shoot is divine! :) en sjoe eks so jaloers oor daai oulike brooch! :)

  13. Adri | May 5, 2011

    Wow Nikkers. Love die shoot en die editing!

  14. pc benadé | May 5, 2011

    very very very nice :) die broach is flipen kwl!

  15. Lo-Mari | May 13, 2011

    Nikki jou fotos vat sommer al my stress weg. Pragtig, pragtig!!

  16. Pingback: Jan & Liezel | Nikki Meyer Photography



Nikki Meyer © 2013 Copyright