Awesome, awesome troue hierdie! Le Roux en Stephné het op ‘n knus herfsdag voor die Here, familie en vriende hulle beloftes aan mekaar gemaak by die pragtige landgoed, Zevenwacht. Met ‘n warm Somer agter die rug, het ek al vergeet hoe magical dit is om in bewolkte weer te werk. Die sagte lig het ‘n dromerige lig gegooi en die prentjie-mooi omgewing met welige plantegroei en roesbruin wingerd het perfek gepas by Le Roux en Stephné se tema. Ek was mal oor die ou wêreldse gevoel van die dekor, die pragtige Stephné se ongelooflike rok (deur haar uiters talentvolle ma gemaak!) en die pers aksent kleur wat orals deurgekom het. Le Roux het ‘n ongelooflike talent vir musiek skryf, sing en guitar speel. Vir (my) die eerste keer ooit by ‘n onthaal, het die bruidspaar ‘n praise and worship sessie gelei wat absoluut amazing was!
Hoop julle geniet hierdie vreeslike oulike paartjie se fotos!
Service providers
Dress: Bride’s mother
Hair & Make-up: Alicia Buckle
Decor: Bride’s mother and Floral Services
Musicians: Palm Strings Duo
Assistant: Adél Venter
Dis die aller pragtigste foto’s! Mal oor die bruid se rok!
These are beautiful Nikki, I love the colours in the bouquets!
STUNNING STEPH!!!! WOW!!!! :)
I have tears running down my face, wow Nikki, what an AWESOME couple!! Everything about this wedding is so beautiful and I just love how you captured it making use of the leaves and trees all around, it gives the photos such a warm, earthly, full of love feeling!
Stunning Nikki!!! Woweee!!! x Dankie weereens!!!
Die foto’s is AWESOME nikki!!!!!
Steffels, jy is beautiful! Nie gedink enigiemand sou kon vasvang hoe jy gestraal het nie, maar Nikki het dit sowaar reggekry. xxm
Absolutely beautiful! The couple, the decor, the photo’s the mood. A joy to see.. well done to you all
Nikki, stunning soos altyd! Die foto’s is prentjie mooi en jy het regtig die oulike paartjie se persoonlikhede perfek vasgevang!
Hi Nikki!! Wow, wat a beautiful couple!! Love die foto’s!!! Love die vuil pienk rose en die pers – lyk pragtig!!
so lovely nix i love the autumn colours and warmth xx
wow… ek is gaande oor die earthy, herfs kleure in die fotos. dis ongelooflik stunning Nikki! ek is actually stom geslaan.. hierdie fotos is AMAZING! en Niks jou editing is amazing!! als is net AMAZING! :)
WOW!! Ek LOVE die kleure – dit lyk sommer herfs die fotos. Dit is beautiful! Stunning!!!!
Beautiful!!
Dis rerig pragtig Nikki!!!!
woooooowwwwwww Nikkie die fotos is ongelooflik mooi!!!!! Stephne, jy was n ongelooflike mooi bruid, was n vooreg om jou make up te kon doen. xxxx
Dis nou al meer as 8 maande terug wat ons die voorref gehad het om jou as fotograaf te hê vir ons baie spesiale dag… Nikki, dit bly vir steeds DIE mooiste troufoto’s onder die son! Ek raak nie moeg daarvoor nie. Kan dit 1000e kere oor en oor en oor kyk. Mag jy soooo gebless word! Nie net met kliënte nie, maar met die mooiste dinge in die lewe, jou huwelik, en jou verhouding met God en ander mense. Waardeer jou, en is ‘n groot fan. Blessings, en vrede.