Kraemer familie

November 2017 Maastricht Estate, Durbanville

Ek het die voorreg gehad om pragtige ma en ouma, Anita Kraemer af te neem saam met haar grootste trots – 4 pragtige kinders, hul gades en 3 dierbare kleinkinders! Dankie julle!

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Martie says:

    Dis so pragtig!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments