One of the highlights of my amazing UK trip (more travel photos to follow next week) was meeting Kobus and Charlene who booked me for a couple shoot. They are South Africans that live and work in the UK. Both are teachers but also work as photographers and get booked for weddings in the UK as well as Europe! Adél and I spent a fun afternoon with them which started at St James Park and ended in a vibey pub on Piccadilly Circus. Thank you so much Team Smitten :) ! Enjoy!
BITTER cool en mooi shoot! Sou wat wou gee om daar dit te kon doen! Well Done Nikki!
Ah!!!!!!!!!!!!!! Beautiful!!!! Julle twee is darem maar net so oulik!!! En Nikki, stunning pics!!! Kan nie wag om die res van jou Londen trip te sien nie!!
Oooeee Nikki na ek 2 jaar self in London gebly het was hierdie fotos nou vir my ssooooooooo lekker om na te kyk. bitter mooi vir my en wat ‘n beautiful couple.
Ah, these photographs are so, so lovely, the park ones as well as the street ones, the coloured ones as well as the b&w’s and the one taken in the underground (no 25) is stunning!
Stunning foudies, Julle 2 is darem maar ‘n stunning couple. Love kisses, xxxx
Die trein foto is soooo cool! Love dit!
Nikki,die fotos met londen se besienswaardighede in die agtergrond is pragtig en die’s tussen die mooi londen blommetjies(altyd sigbaar uit die treine langs die treinspoor!!)is net so mooi.Sien uit na die res van die londen fotos.
My mond hang nou omtrent oop! Dis verby stunning Nikki!
Pragtige foto’s van ‘n pragtige paartjie x
Dankie vir ons incredible foto’s. Jy is so talentvol en het soveel memories en spesiale plekke in ons stunning stad so mooi vasgevang. Ons sal nou altyd kan terug kyk en ‘n storie oor elke foto kan vertel. Ons kan nie ‘n fav kies nie, daar is so baie! Sien uit na die res van jou London foto’s en ook na ‘n volgende photo session :) BAIE BAIE dankie Nikki.
Wow, ongelooflike mooi foto’s van ‘n baie oulike paartjie! Dit was ‘n voorreg om deel te wees van hierdie sessie! Nikki, welgedaan – ek’s veral mal oor die ‘underground’ foto!:)
Nikki these are gorgeous!!! I especially love the pic on the underground! Super cool! Love it!
WOW!!!! so ongelooflik mooi!
Ai ek’s sooooo jaloers!!!!!!!!! Love die underground en Rooi bus ene!!!
sjoe dis gooooorgeous nix!! mal oor die fotos tussen die daisies en die underground foto is ongeloooooflik mooi!
Dit is pragtig Nikki! Mal oor die fotos van hulle wat op die gras le.