‘n Bitter oulike bruidspaar, ‘n funky bruidskar, ‘n bloeiselboord, grootskaalse feesvieringe en baie meer het Ansoné en Klaas se troue net amazing gemaak! Ans en Klaas is beide talentvolle wynmakers en het mekaar op Elsenburg ontmoet. Hulle is so laid-back en gemaklik bymekaar. Ek was gaande oor hulle oorspronklike koek, Ansoné se rok en al die gaste wat gelyk het of hulle elke sekonde geniet!
Geniet hierdie eerste troue van die nuwe seisoen!
Service providers
Venue: Simondium Country Lodge
Church: Peniel
Bride’s dress: Elbeth Gilis
Hair & make-up: Joleta Keane
Bridesmaid dresses: Clarise Sciocatti (084 909 9723)
Décor and flowers: Varsliefde - Mariette
Vintage Kombi: Classic Kombis
Cake: Blackie Swarts
DJ: DJ (Mitzi) Chopper – this girl was amazing!
My assistant: Pc Benadé
What a beautiful wedding!! Yay for pretty blossoms and peach trees!!! Love this wedding Nikki, love all the fun you’ve captured! X
yay for plum trees? Dink dis eintlik plums :) The van is legendary, the decor is incredible and love Mariette’s flower arrangements! Stunning toue!
Ha ha nog ‘n vroetel bus/Simondium troue! Love it!
Mooi (soos gewoonlik) Well done Nikki!
Sjoe dis `n beautiful set hierdie Nikki! Jy is darem ongelooflik goed. Love veral die pruim?bloeisel fotos.
A gorgeous wedding Nikki :) I love the shots in the kombi!
Wow! You never cease to amaze! :)
dis sooo mooi nix! die fotos in die kombi is stunning – love dit! en sjoe daai bouquet shot is awesome! :) mal oor die meisie’s se bouquets en hou sooo baie van jou warme editing :)
nikki, jyt ons dag so spesiaal gemaak. dankie vir die ongelooflike fotos. ons is nog op honeymoon, maar moes eers internet kry om die fotos te kom kyk. dit lyk incredible. jys amazing. dankie dat jy die dag so spesiaal vasgevang het vir ons. dit sal iets wees wat ons altyd sal waardeer. baie liefde, ans en klaas stoffberg.
Wowee, mal oor bloeisels, so nice en hou net so baie van die kombie fotos! Bruid se hare gorgeous!
Hi Nikki, stunning foto’s! Waar was die ontahaal? Dit is n gorgeous venue en die decore is fab!
Ongelooflike mooi foto’s Nikki! En dit help natuurlik om so ‘n stunning, gemaklike couple af te neem. Foto 47 is my gunsteling!
O ek love dit!
Stunning!!! Wow!!
Wowzer Nikki, these are legend!!!
Pragtige foto’s, Nikki!
Wat ‘n wonderlike begin van die seisoen.
Een lekker ding van terug in die beskawing is dat ek weer na al die pragtige foto’s kan kyk! ALLES is stunning en ek kan sien dit was ‘n lekkerrrrrrrr partytjie!