Jurgen & Narine

21 November 2013 Cape Town

Dit was ‘n lieflike middag in die Kaap toe ek die voorreg gehad het om vir Narine en Jurgen af te neem. Die oulike paartjie trou volgende jaar September. Narine het beeldskoon gelyk en met haar tydlose skoonheid en stylvolle voorkoms, was sy ‘n wen kombinasie saam met die aantreklike en baie geduldige Jurgen! Sien baie uit na dié twee se bruilofsfees!

Grimering: Marli Basson

BW0A6666

BW0A6633

BW0A6715 BW0A6643-2
BW0A6679 BW0A6776 BW0A6815 BW0A6827BW0A6928 BW0A6992 BW0A7006

BW0A6867 BW0A7033-2 BW0A7098 BW0A7111 BW0A7247 BW0A7385

BW0A6766 BW0A7289 BW0A7453 BW0A7504 BW0A7528 BW0A7571 BW0A7602 BW0A7636

 

 

 

 

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. chantelle says:

    WOW Narine en Jurgen…. dis sooo mooi!!! X

  2. My liefste sus, so trots op die dame in wie jy verander het.
    Fotos is stunning

  3. Marti says:

    Die foto’s is STUNNING en Narine is pragtig!

  4. Marli says:

    Pragtige paartjie. So mooi afgeneem :)

  5. Alex says:

    Gosh these photographs are outstanding!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments