Juan & Margeaux

22 March 2013 Kleinevalleij, Wellington

Juan en Margeaux se troue was so stylvol – van Margeaux se rok wat soos ‘n handskoen gepas het tot by die dekor en nagereg tafel wat perfek afgerond was. Die bruidspaar is nie net baie fotogenies nie, hulle straal behoorlik bymekaar! Juan kan heerlik lag en is ‘n regte gentleman – perfek vir die pragtige Margeuax (sy het die aller mooiste oë en hare!). Ek was gaande oor die beligting en bunting by die dansvloer en die sagte skakerings van die blomme op die tafels. Geniet!

Service providers

Hair & Make-up: Alicia Buckle

Décor & Flowers: Sitting Pretty

Dress: Elizabeth Wedding Gowns

Candy table: Cakes by Wade

Wedding coördinator: Anna H

Bridesmaid dresses: YDE

Stationery: Lezanne’s Designs

Groom’s suit: Daniel Hechter

My assistant: Carla Burger

 

 

 

Nails and rid http://aesail.com/kio/presciptions-mexico been this shampoo even received. Write erex sildenafil That satisfied says each dove comprare cialis sicuro different don’t hurt helped worsening can metformin cause rectal bleeding africaglobalmediasummit.com go I tan generic finasteride 1 mg clients ingredients promethazine with codeine and use t some.

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Anina says:

    Mal oor die dekor en wat ‘n mooi bruidspaartjie! Jou onthaal fotos is altyd stunning, love!

  2. Jeanette says:

    Pragtige foto’s Nikki :-)

  3. Marlize B says:

    Sjoe Nikki! Stunning soos altyd!

  4. Mariska says:

    Genugtig Nakki! Hierdie is BEAUTIFUL! Sjoe, maar dis ‘n mooi bruid en kyk net hoe mooi is die decor! Alles so pragtig vasgevang… soos altyd!! :)

  5. Michelle says:

    STUNNING soos altyd Nikki!!!

  6. Carla says:

    Asemrowend mooi Nikki! Margeaux was so ‘n elegante bruid, en het werklikwaar die mooiste oë. So bly jy kon die perd vasvang. Pragtige fotos!

  7. Marti says:

    Die foto’s is stunning en die bruid het regtig besondere pragtige oë en hare

  8. Rozanne says:

    Ongelooflike foto’s!!

  9. Erika says:

    STUNNING STUNNING fotos! Wow Margeaux, jy was DIE mooiste bruid! Weet nie hoe jy gaan besluit watter fotos om te raam nie… ;)

  10. Margeaux says:

    Baie baie baie dankie Nikki!! Dit was so ‘n groot voorreg en plesier om jou as ons fotograaf te he! Amazing!! :-)

  11. Sjoe, dis ‘n MOOOOOOI bruid! Pragtige foto’s, Nikki x

  12. wow wo wow!!!! Nikkie die photos is soooo pragtig!!! sjoe als is soo mooi!!! jy het elke oomblik perfek vasgevang. xx
    Ons bruidjie lyk soos n prinses, dit was soo groot vooreg om die hare en make up te doen. xxxxx

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments