Ek het lank uitgesien na Jenny en Johann se troue en dit was ‘n fees van begin tot einde – niemand kan stry dat die bruidspaar uiters fotogenies en oulik is nie en elke liewe stukkie detail was besonders! Die beeldskone Jenny se boer van die Sandveld het haar ‘n paar maande gelede op ‘n volmaanaand in die middel van die aartappellande gevra om sy vrou te word (hoe romanties is dit nie?!). Ek het baaaaie fotos gepost, so ek hoop dat dit die storie van hulle ongelooflike dag in prentjies sal vertel.
Dankie Jenny en Johan, dit was ‘n groot voorreg om julle fotograaf te kon wees!
Geniet!!
Service providers
Dress: Lady Marmelade
Stationery: Jenny (the bride)
Hair: Marianne Ellis
Make-up: Alicia Buckle
Décor & Flowers: Floral affairs
Bridesmaid dresses: Gerrit (021 851 6911)
Videographers: FJS productions
DJ: Go West
Groom’s suit: Carducci
Bride’s shoes: Errol Arendz
Lighting: Something different
Venue: Delsma
My assistant / Second Shooter: Pc Benade
Hoe oulik is dié St Barnard (en die couple natuurlik) nie :-) !?

Beautiful!
Pragtig Nikki! Jip…dis ‘n Lovely couple, en jy weet altyd net mooi hoe om dit vas te vang!
Well done Nikki!! Jenny & Johann dankie vir ‘n ongelooflik troue!! julle liefde vir mekaar straal in hierdie fotos. Baie lief vir julle 2 xxx
wwwwwwwwwwooowwww!!!! Nikki die fotos is ongelooflik, jy het elke spesiale oomblik so mooi vasgevang!!!! dit was n vooreg om saam met jou te werk, maar woooooooowwwwww Jenny!!!!! jy is beeldskoon!!! jy het gelyk soos n Prinses!!! Dit was n vooreg om jou make up te kon doen!!!!! xxxxxxxx
OMG! Nikki jy is soooooo talentvol, ek is letterlik SPEECHLESS. Jenny jy is seriously die mooiste bruid ooit en jy en Johan is die oulikste couple! JY IS ‘N MODEL (net in geval jy dit nie geweet het nie) :) Blessings!!!
Stunning!!!!! Eks mal oor die crisp kleure.
Sjoe Nikki, where to begin? Incredible!! You have done an incredible job, as always!! I know Im starting to sound like a stuck record, but again I have so many favourites!! What a beautiful couple and bride. Just incredible!
absolutely stunning wedding photo’s!!!
Sjoe, Nikki, ek dink nie ek het al OOIT ‘n mooier troue post gesien as hierdie nie!! Ek kan nie eers begin om iets uit te sonder nie, want alles is net STUNNING STUNNING van begin tot end! en so ‘n pragtige bruid (en aantreklike bruidegom!)
SPEECHLESS… wow!! Ek kani opgehou kyk na hierdie fotos nie… Jenny jy laat een big smile op my gesig!!xx
oh my word nix!!! die bridal portraits en die couple fotos is asemrowend!!! sjoe die bruid is ook super mooi, en ek’s mal oor haar rok! aliciatjie, well done met die make up, die bruid lyk ongelooflik mooi! nikki en alicia, julle is ‘n super awesome en talentvol span! :D
Ek kry trane in my oë as ek kyk na die foto’s – en ek het al seker dit ‘n 100 keer oor en oor gekyk! Ek kan nie begin om vir jou genoeg dankie te sê vir die pragtige foto’s nie – elke liewe een is so so mooi. Jy is regtig baie talentvol!
Sjoe Nikki, net as ek dink ek het als gesien oortref jou nuutste blog die vorige een! Beter, Beste, Nikki Meyer! Hoop die volgende 2 weke vlieg sodat ek jou kan boek met jou terukomslag! xxx
STUNNING!!!! Soos altyd!!! Wow, well done Nikki!!!
Sjoe!Stunning Foto’s! en Stunning rok!
How do you always end up with such beautiful brides???!!!
How BEAUTIFUL! Well done these images are inspiring.
Daai hondjie het my hart gesteel! Alles is so romanties
comment
I love these wedding pics! Lovely flowers/ decor @ reception. Awesome outdoor shoot & such a sweet couple. Bride looks really stunning, and you captured her beautifully. Well done!
I love this shoot niks it is so lovely. You have the most amazing B&w’s xx
Baie, baie mooi!
Awesome photos. Love it. Thanks Nikki.
Sjoe…. Aartappel & Jenn….. STUNNING!!
En Nikki, dis van jou MOOISTE shoots ooit! Dankie – het die “prentjie-storie” BAIE geniet! x
Nikki, jou foto’s is treffend (soos altyd)! Wow, ek het my omtrent nou verkyk aan al die pragtige foto’s van ‘n oulike, beeldskone paartjie! Net jammer ek het alweer uitgemis! ;-)
Mooiste bruid in die geskiedenis van bruide!!! Jenny jy is SO mooi en die fotos is amazing! Geluk weereens julle!!! Was SO ‘n lekker troue!!!
Jenny jy’s n stunning bruid! En Nikki jy is brilliant! Elke keer as ek dink hierdie is nou die mooiste fotos dan verras jy ons met nog mooier fotos! Nikki jy’t waarlik n wonderlike talent om elke troue so mooi uit te beeld!! Hou so aan! xxx