Johann & Janine

20 Desember 2012 Val de Vie, Paarl

Johann en Janine is so spontaan en verlief dat hulle troue net een groot fees van begin tot einde kon wees! Vroeër in 2012 het ek verlowingsfoto's van hulle in Gordon's Baai geneem. Op die 20ste Desember het hulle getrou by die deftige Val de Vie landgoed buite Paarl. Een van die hoogtepunte by dié venue is wanneer die bruidspaar in ware rolprent styl arriveer langs die veld voor die afskop van die polo spel.  Dit is altyd so mooi om te aanskou! Ek was gaande oor Janine se Didi couture rok en haar grimering en hare het die mooi prentjie perfek afgerond. Die bruidspaar het vir my so pragtig in swart en wit gelyk dat ek meer s/w foto's ingesluit het as gewoonlik. 'n Groot nuuskierige perd het ook vir opwinding gesorg by die stalle. Geniet!

Service providers:

Dress: Didi Couture

Hair & Make-up: Helga Bridal

Stationery: Lezanne's Designs

Bridesmaid dresses: Forever New

Wedding Cake: Izza – Rocky love Emily wedding cakes

Décor & flowers: Nico Laubscher

Fresh oysters: Oyster King

My assistant: Thank you Mariska Muller!

how to lose weight in 10 days

tp://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2013/01/0261.jpg” alt=”” width=”870″ height=”290″ /> Johann verdwyn uit die prentjie toe die wind Janine se veil skep :)

zp8497586rq