‘n Beeldskone bruid, ‘n lieflike dag (nadat reën aanvanklik gedreig het) ‘n heerlike onthaal en wonderlike sang talent het Liana en Johan se se troue só spesiaal gemaak. Liana het aanvanklik gebieg dat sy baie skaam is vir die kamera, maar sy is ‘n natuurlike skoonheid van binne en buite en sy het werklik gestraal voor die lens! Met haar lieflike groen oë, fyn figuurtjie en beeldskone swart hare het sy voorwaar ‘n ongelooflike mooi prentjie gemaak! Sy bedryf ‘n baie suksesvolle sangskool en dit is duidelik dat sy ‘n passie het vir jong mense. Johan met sy grappige geaardheid het haar heeltyd laat lag tydens die couple fotos!
Geniet!
Service providers
Dress: Ilse Roux
Hair: Heinz Beauty Salon (Riaan)
Make-up: Wendy Botes
Bridesmaid dresses: Christelle (083 384 0886)
Videographer: Blaze productions
Cake & Flowers: Eensgezind
Groom’s suit: Carducci
Assistant: Pc Benadé
Shaun Tait was een van Liana se sang studente:


Sjoe Nikki, Liana se portraits in die wit kamer is stunning! Baie mooi gedoen! Jy inspireer my so baie! xxx
Ja, ek stem saam met Juanette, die bruidsfoto’s is pragtig! Baie mooi bruid, lekker partytjie, njammie nagereg(lyk of mens daardie foto’s kan eet!) en Stunning fotografie!
Ongelooflike fotos!! ek love jou werk Nikki! xx
Baie mooi Nikkers!!
Nikki, hierdie post is ongelooflik! het dit soo geniet – welgedaan!
Nikki – STunning wedding as always.
Whenever I am in need of some inspiration, I look no further than your website!
Wow!! Bitter mooi vriendin!!
Absolutely gorgeous Nikki!!! Congrats to Johan and Liana :) I am crazy about the shot of Liana in the white passage way…WOW!
Julle het stunning gelyk Johan en Liana! Ek glo nie julle kon vir ‘n beter fotograaf vrae nie. Nikki jy neem beeldskone foto’s…. Ongelukkig bly ek in Johannesburg! ;-)
dis verskriklik mooi!!!!!!!
stunning bruid!!!!!!!!
liewe vader, well done
xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
That all-white shot in the changing room is totally inspired! Sublime photos as usual, Nikki!
Nommer 52 is een vir die rekordboeke Nikki!! Liana is asemrowend mooi. Wow.. jou foto’s het pure joy vasgevang! Wel gedaan :))
Sjoe, wat ‘n beeldskone bruid! Nikki, die ‘bridal portraits’ is ongelooflik mooi! WoW! Jou werk oortref weer soos altyd!
Wow, Stunning couple! Ek is mal oor elke liewe foto.
Wow Nikki – dit is regtig so so mooi!!!
Kan nie wag om my en Johann se fotos te sien nie!
absoluuuuuuut stunning Niks!!! love die bridal portraits! :)
Verskriklik mooi! Jy was ‘n pragtige bruid, Liana! xxx
Amazing pictures like all i saw.
Here I felt totally in love with the bride in the white room, looking up plus all the black n white pictures. Aaaaamazing :-)
ek is sprakeloos. sulke mooi foto’s en so n mooi paartjie! xx