Jeanine & Dirko

26 September 2013 Gordon's Bay

 

Ek en my assistent, Mariette, het “n heerlike middag saam met Jeanine en Dirko in Gordon”s Baai se mooi hawetjie spandeer. Ek was gaande oor Jeanine se keuse van uitrustings – die helder kleure te same met haar stralende gesig en rustige, vriendelike Dirko aan haar sy, het vir “n baie mooi prentjie gesorg. Die tweetjies se troue is sommer nou om die draai. Ek sien baie uit!

_005

_006 _004 _003 _002 _001_007 _008

BW0A6123

BW0A6158_011 casino online alt=”_012″ src=”http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2013/10/0121.jpg” width=”680″ height=”1020″ /> _013 _014 _015 _016_017_018 _019BW0A6668_021 _022

 

 

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    BAIE mooi, Nikki! Hou baie van die rooi en turquoise, maar ook van die swart en wit foto’s!

  2. Adel says:

    Pragtige foto’s!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments