Jeana & Paul (verloof!)

26 April 2013 Stellenbosch

Jeana en Paul se bruilofsfees lê voor vir Augustus die jaar. Dié Citrusdallers is so plat op die aarde en super aangenaam om te kon leer ken! Ek is baie opgewonde om hulle troudag te kan vasvang! Jeana het die ongelooflikste oë en ek was gaande oor die kleurskema vir dié shoot. Geniet!

 



I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. licelle says:

    stunning fotos!!! sien uit na die trou fotos !!!

  2. ilse visser says:

    baie mooi fotos jeana en paul.

  3. Mariska says:

    Sjoe, ja, pragtige oë en baie mooi foto’s!

  4. Marti says:

    Pragtige foto’s! LOVE die kleure: die sagte roomyskleure aan die begin en die diep bloue later

  5. MARLIZE B says:

    Pragtig Nikki, ek sal NOOIT kan ophou kyk na jou werk!!!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments