Port Elizabeth is sinoniem met heerlike troues vir my, en Yolandi en Jan Hendrik se troudag was verseker opwindend van begin tot einde! Aangesien ek nie juis PE se interessante hoeke ken nie, het ek dit oorgelaat in die bruidspaar se bekwame hande. Na die seremonie het ons almal in die kar gespring en gery….en gery totdat ons by ‘n fantastiese kleurvolle muur aangekom het, van daar is ons na ‘n ou kerkie met die wonderlikste klip mure en toe kus langs terug venue toe. The Plantation is geleë tussen melkhoutbome en die bos gevoel (en kos) was absoluut magical.
Geniet!
Service providers:
Venue: The Plantation
Dress: Leandra Fourie
Make-up & Hair: Gabriella at Jean’s Hair Team
Flowers: Ellen Strydom
Cake: Issie Nel
Groom’s suit: The Wardrobe
Assistent: Kappie
Mal oor die klip kerk foto’s ;-)
Weer eens STUNNING foto’s! Ek is veral mal oor diè by die klipkerkie en diè aan die einde met die star lights! Daar is ook ‘n hele paar pragtiges aan die begin (hoe oulik is daardie dogterjie nie!)
Such an inspiration to me Nikki. Absolutley WOW!!!
Well done!
Lieflik Nikki!
Soos gewoonlik, Nikki, baie pragtig!!! :)
Pragtige troue,die fotos is stunning,baie geluk.
Jan -Hendrik jy het ‘n pragtige vroutjie regtig julle is bedoel vir mekkar mag julle huwelik vol geluk en Seën wees.
Al ons liefde
Neil en Ariza
pragtig nikki!
Baie geluk julle 2kies. Die foto’s lyk asof dit uit ‘n sprokie is.xx
Baie dankie Nikki vir die pragtige fotos, jy en Kappie moes omtrent hare op julle tande gehad het om met ons mal klomp ‘n shoot te he!
hehe, nee wat, dit was sommer baie fun! En hoe meer energie, hoe beter vir die eindresultaat!
Komplimente aan fotograaf vir stylvolle en kreatiewe fotografie met hierdie twee jong mense se huwelik Die verskillende omgewings dra by tot herhinnerringe wat onvergeeflik is en elke foto ten volle tot sy reg bring Baie geluk ook aan die twee pragtige mense en wens hulle alle sukses toe Groete van Johannesburg (Linda Strydom se famielie)
WOW!!! Dis pragtige fotos.
wow nix! die fotos is onbeskryflik mooi! love veral die couple fotos (almal van hulle!!) en die sparklers fotos asook die heel laaste foto, regtig magical! x
Nikki baie goeie foto’s! Jy weet wat om met n kamera te doen. Dankie dat jy die oomblike vir my broer en skoonsuster op fotos kon vasle, dat hulle oor ‘n paar jaar die fotos kan kyk en die oomblik kan herleef! Weereens baie goeie wqerk
Love the bright ‘liquorice’ pics ;) and the half church ones! Super pretty! x
aah nikki i love these pics the ruins are beautiful xx
ASEMROWEND! Die blommemeisietjie was net te pragtig! Mal oor die klipkerkie….jy oortref jouself soos altyd! Begaafde fotograaf, uitstaande werk!!!!