Jacques & René | Oktober 2011 | Bosman's Crossing & Spier

Jacques en René is so ‘n oulike paartjie en wat ‘n lekkerte was dit nie om hulle te kon afneem nie! Ek ken vir Jacques al van Hoërskool af en ek is so opgewonde oor hulle troue volgende jaar! Hierdie twee mooi mense is ewe talentvol daarby en werk albei as dokters in Oos Londen. Hulle bring verseker die beste in mekaar na vore en hul lewenslus en optimisme straal uit hul uit. Geniet!

rene_1
rene_1
rene_1
rene_1
rene_1
rene_1
rene_1
rene_1
rene_1
rene_1
rene_20
rene_1
rene_1
rene_1
rene_1
rene_1
rene_1

rene_1
rene_1

rene_1

I would love to hear from you!

comments
  1. Lynette Marais | November 4, 2010

    Rene…. jy lyk sooo mooi!
    Pragtige fotos!
    Jou ma het gese ek moet kom kyk, maar dit was nou regtig baie oulik!
    baie bly vir jou, geniet die reelings en als!
    Fun Times!!! (“,)

  2. Catherine Mac | November 4, 2010

    Loving these colours Nix! And what a sweet couple!

  3. Louis | November 4, 2010

    Rene met haar rooi rok lyk pragtig veral waar jy haar teen die rooi ”props” afgeneem het en Jacques lyk net so handsome en charming op die fotos soos in die werklike lewe!

  4. Maré Rootman | November 4, 2010

    Nikki, so pragtig, ek love die foto’s tussen die blommetjies, dis so romanties en lieflik

  5. Marti | November 4, 2010

    O, die foto’s is sooo mooi – love die rooi! Jacques is so ‘n stunning mens en ek kan sien Rene is pragtig en nommerpas vir hom!

  6. nastassja harvey | November 5, 2010

    love die rooi tema locations! stunning!!

  7. Marié Venter | November 5, 2010

    Wow!!!! Jacques en René julle lyk ongelooflik mooi!!! En so verlief en gelukkig! En Nikki – wow weet nie waar jy jou idees kry nie. Dis gorgeous!



Nikki Meyer © 2012 Copyright