Die 5de Februarie was ‘n perfekte sonskyn dag toe Jacques & Heili-Marie hul beloftes aan mekaar gemaak het met ‘n nimmereindige uitsig oor die blou waters. Heili was ‘n ongelooflike stralende bruid en almal het na hul asems gesnak toe sy aan haar pa se arm in die padjie afloop. Ek was gaande oor haar skoene en besonderse rok wat haar soos ‘n handskoen gepas het.
Jacques en Heili, baie dankie dat ek julle fotograaf kon wees en mag daar nog dekades se geluk en liefde vir julle saam wees!
Service providers:
Dress: Elbeth Gillis
Décor: Duke & Duchess
Hair & Make-up: Le Look
Cake: Zabad
My assistant: Thank you Mariska Muller!
Sjoe, wat ‘n pragtige klomp foto’s!! Daar is veral ‘n klomp swart en wittes wat die asem wegslaan en die bruid het sooo mooi gelyk!
Super mooi soos altyd!! XxX
wow Nikki, you have outdone yourself again! just breath taking! :)
Nikki die wit en swart fotos is weer baie besonders!! Stunning! xxx
Stunning photos Nikki!!! Heli-Mari, what can I say you did definitely make a beautiful bride! :) x
Pingback: Jacques & Heili-Marie | Mariska Muller Photography