Jacorien & William

9 November 2010 Kalkbaai

Aan die begin van die week het ek Jacorien & William se troufotos ge-post en nou kan julle hulle verlowingsfotos ‘n paar dae voor die troue sien! Jacorien het voorgestel dat ons die fotos in Kalkbaai neem en ek is altyd opgewonde om in hierdie oulike hawetjie te werk – daar is net soveel kleure en teksture om mee te werk! Is Jacorien nie ook net absoluut beeldskoon nie?! Sy het die mooiste blou oë en ek was mal oor haar geblomde rokkie.Wat ‘n plesier was dit nie om met hierdie 2 oulike mense te kon werk nie – dankie julle twee! Hier is hulle trou fotos.

/

For photographers: The setting I used for the train photo is: ISO 160, 1/60 Shutter speed and F20 aperture (small aperture to compensate for the slow shutter speed which creates the motion blur).

If the light is very bright, I stick to shady areas (I always over expose in the shade) and always shoot with the sun behind the couple ( I over-expose to ensure that the couple is correctly lit). Of course you can use fill-in-flash but just ensure that the photo does not look too flashy (unless off course that’s the look you are after).

william_1
william_1
william_1
william_1
william_1
william_1
william_1
william_1
william_1
william_1

william_1

william_1

william_1
william_1
william_1
william_1
william_1
william_1
william_1
william_1
william_1
william_1
william_1

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Hoe regtig stunning is dit nie en ja, ek loove ook die pragtige pers geblomde rokkie!

  2. nix… ek LOVE jou editing! sjoe maar die fotos is soooo mooi!!! ek wil ook couple fotos soos die he! :)

  3. Nicola says:

    Pragtig!

  4. Gena D says:

    Nikki another awesome shoot … shoe girl you really create pretty pictures!!!! PS. love the client’s dress ….!!

  5. pc benadé says:

    baie kwl foto’s :) ek hou van die koerldrank drink en die shooting tips! dankie Nikki! ek is seker daar is baie fotograwe wat daarby baat.

  6. pc benadé says:

    oja..hou ook baie van die movement wat jy ingebring het met die trein!

  7. Too cute Nix! And what fantastically blue eyes these two both have! x

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments