Jacobus & Anneke

8 November 2014 Groenrivier, Riebeek Kasteel

Anneke en Jacobus se trou dag was ‘n absolute fees van kleur, liefde en vrolikheid. Ek was gaande oor die verskillende bont blomme op die tafels, die helder versierings agter die pastel troukoek en Anneke se hare en grimering het besonders gelyk. Bont linte en wit lanterns het onderskeidelik op die stoep en by die seremonie area gehang wat bygedra het tot die feestelike atmosfeer. Jacobus en Anneke is baie fotogenies (!), pret en baie spontaan so ek het ‘n heerlike tyd agter die kamera gehad. Geniet die kiekies van hulle bruilofsfees!

Service providers

Wedding Coordinator: Celeste Styled Events (a lovely coordinator to work with)

Hair & Make-up: Alicia Buckle (well done as always Alicia!)

Dress: Elizabeth Wedding Gowns

Décor & Flowers: Studio Bloem and Goeters

Cake: Lizel van der Walt

Videographer: Boland Weddings

My assistant: Michiel de Kock

 

 

_001 _002 _003 _004 _005 _006 _007 _008 _009 _010 _011 _012 _013 _014 _015 _016_017_018 _019 _020 _021 _022 _023 _024 _025 _026 _027 _028 _029 _030 _031 _032 _033 _034 _035 _036 _037 _038 _039 _040 _041 _042 _043 _044 _045 _046 _047 _048 _049 _050 _051 _052 _053 _054 _055 _056 _057 _058 _059 _060 _061 _062 _063 _064 _065 _066 _067 _068 _069 _070

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Dit is sooo stunning!! Anneke is pragtig en die bruidsportrette is weereens baie spesiaal!

  2. Lynette says:

    Pragtige spontane foto’s Nikki – pragtige paartjie!

  3. tanya says:

    Niki – rerig waar ongelooflike mooi foto’s! Jy het die details so mooi vasgevang. Ek is dankbaar. Anneke & Jacobus julle pas so mooi bymekaar – my wens is dat julle mekaar altyd so lekker sal laat lag.

  4. Well done Nikki op kosbare herhinderinge van n bitter mooi dag! Sien uit na die volgende een saam!

    Anneke en Jacobus, bly die opregte, spontane en liefdevolle paartjie wat liefde kweek deur net in mekaar se teenwoordighied te wees.

  5. wow! Nikki jy het hierdie troue soooooo ongelooflik mooi en perfek vasgevang!
    Wat n pragtige bruidjie!!!!!
    So groot vooreg om deel te kon wees van die spesiale dag! Xx

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments