Jaco & Trinette | 15 Oktober 2011 | Stellenrust, Stellenbosch

Dit was regtig amazing om met Jaco en Trinette the kon werk (hulle verlowingsfotos is vroeër in die jaar geneem). Tydens die couple fotos het dit nie vir ‘n oomblik gelyk of die twee moeite moet doen nie, hulle opregte liefde vir mekaar is net so ooglopend en het my ‘werk’ vir die dag ‘n droom gemaak! Trinette het gelyk of sy gebore was om ‘n bruid te wees :) kyk net hoe ongelooflik het sy gelyk en so gemaklik voor die kamera! Die weer kon ook nie meer perfek gewees het nie en die lig was asemrowend sag – presies soos ek daarvan hou! Ek was gaande oor Trinette se rok, grimering en die bruidskar! Genoeg van my kant af, die fotos sal die res van dié mooi storie vertel…

Service providers:

Bride’s dress: Lady Marmelaide

Stationery: Eugenie Barnard

Hair: Elani Venter

Make-up: Almari de Waal

Décor & flowers: Décor dreams

Videographer: Gerrit Visser Videos

DJ: Fanie Schoeman (bride’s brother)

Jewellery: Rebel Rose

Cake: Le Petit Four

Assistent: Pc Benade

 

 





Elvis (Trinette se broer) was ook by die onthaal en het vir groot vermaak gesorg:

I would love to hear from you!

comments
  1. Grethe | November 2, 2011

    Trinette, WOW! Julle kiekies is stunning. Jy het pragtig gelyk. Nikki, jy het die essensie so mooi vasgevang en jou kiekies reflekteer die paartjie se liefde en harte so mooi… Goeie werk..

  2. Marti | November 2, 2011

    Sjoe, die foto’s is STUNNING!! Pragtige bruid en loove die troukar, natuurskoon op foto’s ook asemrowend!

  3. Samantha & Botha | November 2, 2011

    WOW!!!!!! Jis Maat julle het pragtig gelyk!!

  4. Ilse | November 2, 2011

    Sjoe, dit is pragtig! Hier kom ‘n bruidspaar van die jaar!

  5. Tasha | November 2, 2011

    Lovely photos and beautifully edited! Your white balance is always so spot on!

  6. Stephné | November 3, 2011

    Nikki…WOW!

  7. Kim | November 3, 2011

    Nothing compares to the happiness you feel on your wedding day. These photos really capture their warmth and happiness. Incredible pics!!

  8. Henriette Loubser | November 3, 2011

    Ongelooflik pragtig!!

  9. Gena D | November 3, 2011

    Gorgeous deluxe!!!!!

  10. André van der Veen | November 3, 2011

    Hoe WOW is daai foto van haar met haar birdcage veil en die portret van die vrou agter haar, die kontras van Trinette se stralende smile vs. die hartseer gesig van die vrou in die skildery!

    Asemrowende fotos, soos altyd Nikki!!

  11. nastassja harvey | November 4, 2011

    sjoe sjoe sjoe nix! elke foto ‘n meesterstuk – absoluut stunning verby!

  12. Rinska | November 10, 2011

    Dis beautiful buurvrou!

  13. Lezanne | November 10, 2011

    Gorgeous! Beautiful bride, an array of beaming faces, stunning colours photographed in perfect light – truly breathtaking!!

  14. Tanja van Niekerk | November 11, 2011

    Stunning stunning stunning!!! Julle maak ‘n amazing couple! Foto’s is ongelooflik mooi xxx

  15. Lo-Mari | November 11, 2011

    Pragtige fotos! Stunning bruid!

  16. Hannalee | November 16, 2011

    Oeee, dis so mooi Nikki!

  17. Annette Schoeman | November 21, 2011

    Mammie kan nie genoeg vir die foto’s kyk nie. Het gisteraand weer alles gekyk en dit so geniet. Nikki jy het met die foto’s die atmosfeer van die troue so pragtige uitgebeeld. Jy’s ‘n ster om my laatlam dogter se dag so spesiaal te maak.



Nikki Meyer © 2012 Copyright