Jaco & Nicolette | 25 September 2010 | Tramonto, George

Jaco & Nicolette het mekaar op hul heel eerste dag op Stellenbosch ontmoet en sedertdien is hulle onafskeidbaar. Hulle bly al die afgelope 2 en ‘n half jaar in Londen waarvandaan hulle die wêreld plat toer. Ek het hulle vir die eerste keer ontmoet ‘n dag voor die troue, maar dit voel of ek hulle al jare ken, hulle is net so gemaklik. Nicolette, met haar helder groen oë en beautiful glimlag was ‘n asemrowende mooi bruid! Ek was mal oor haar skoene met roos detail en haar sagte rok wat sy vanaf Barcelona na Londen laat kom het. Tramonto is ‘n lieflike venue (ek was veral mal oor die kerkie wat so helder verlig was aan die binnekant) net buite George en daar was baie plase rondom die venue wat gebruik kon word vir fotos. Nicolette het op sagte kleure besluit vir haar dekor en blomme – sagte pienk proteas en rose het die tafels elegant afgerond en elke gas se naam asook die tafellys was geskryf op ‘swartbord’ hartjies. Jaco en Nicolette is gaande oor mekaar en mens kan sien hulle is beste vriende en deel alles. Hoop julle geniet die fotos!

English summery: Jaco & Nicolette met each other on their very first day at Stellenbosch university and since then they have been inseparable. They have been in London for the past 2 and a half years from where they have travelled to many places. I met them for the first time the Friday before the wedding and it feels like I have known them for a very long time because they are such lovely, laid-back people. Nicolette was for sure one of the most gorgeous brides I have yet seen – those green eyes and beautiful smile can’t be missed! I was crazy about her pink wedding shoes and soft dress which came from Barcelona. The couple chose soft colours and lighting for their décor and flowers and black board hearts for the table setting. Nicolette and Jaco are really a perfect match like I am sure all their friends will agree. Enjoy!

Service providers:

Guest house: Die Waenhuis

Wedding dress: Manuel Mota for Pronovias

Stationery: Littish Beyleveld @ Belle Amie London

Hair: Cheryl @ Just Cheryl’s

Make-up: Marelize Earl @ Face Up

Décor & Flowers: Karen Postma @ Creative Functions

Videographer: Agape Visions

Wedding coordinator: Wilma du Toit @ Tramonto

nicolette_1

nicolette_2

nicolette_3

nicolette_4

nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4

nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4

nicolette_4
nicolette_4

nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4

nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4

nicolette_4

nicolette_4
nicolette_4

nicolette_4
nicolette_4

nicolette_4

nicolette_631
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4
nicolette_4

nicolette_4

Stay connected with me on Facebook

I would love to hear from you!

comments
  1. Marti | October 6, 2010

    Die foto’s is ONGELOOFLIK mooi!! Pragtige bruid met die stunningste oë en die skoene is beslis ‘n show stopper!

  2. Cheryl McEwan | October 6, 2010

    AAH NIKKI! girl these are amazing!!!!! stunning!! love them all well done! and what a gorgeous couple hey! :) both of them looked fab!!

  3. willie + ters | October 6, 2010

    wat `n paartjie, wat `n shoot dis so so mooi

  4. Marcel | October 7, 2010

    Nicolette en Jaco….die pics is stunning!!! Die wag was verseker die moeite werd! Julle is ‘n pragtige paartjie, geniet elke oomblik saam!

  5. Michelle | October 7, 2010

    Woweeeeeeeeeeeeeeeeee!!! Well done Nikki, stunning pics! Nici, jul fotos is pragtig, julle lyk altwee super mooi & gelukkig!!!! Die een waar die son so uitkom is veral ‘n fav!!!!! En die spontanes waar jul so lag, sooooo mooi! Love it! x

  6. Kim de Vries | October 7, 2010

    WOW. By ver die mooiste trou fotos wat ek nog gesien het! .. Bja liefde Kimi xxoo

  7. Juanette | October 7, 2010

    Sjoe, Nicolette is baie mooi, sy en Jaco maak ‘n stunning couple en die foto’s is soos gewoonlik onverbeterlik pragtig! Baie mooi foto’s Nikki! xxx

  8. nastassja harvey | October 7, 2010

    wow niks! ek love die swart en wit fotos se editing so mooi! flip what a gorgeous dress and those shoes!!! loooove them! die 8ste foto van onder…. woweeee daai beligting en volkies en die berge en die grass, verskriklik mooi niks.. magical! x

  9. carol | October 7, 2010

    Looooooooooove dit julle!!!!! stunning stunning stunning!!! *C

  10. Melissa | October 7, 2010

    it was definatly worth the wait! well done Nikki. Nicolette, your man did well, and you…of course, looked stunning and your are beautiful pics

  11. Nicola Pretorius | October 7, 2010

    Mooiste skoene in die hele wêreld. Foto’s pragtig soos altyd!

  12. Marosane | October 7, 2010

    Hi Nikki,

    Ek’s mal oor die foto’s, dis pragtig . . . en die bruid se skoene – ek’s versot daarop!! Wel gedaan!

  13. rebecca | October 7, 2010

    THOSE SHOES!!! Stunning stunning work Nik x x x

  14. Roxy E | October 7, 2010

    Gorgeous foto’s! Dit help darem as `n mens `n stunning couple het om mee te werk! Great work!

  15. Anneli Marinovich | October 7, 2010

    Nikki die fotos is AMAZING! Ek is mal oor die details shots van haar skoene en veral die confetti shots – jy kan rerig die liefde sien uitstraal tussen hulle twee! Absoluut stunning en inspirational! :-)

  16. Matjie | October 7, 2010

    WAAR HET SY DAARDIE SKOENE GEKRY?????

  17. Drikus le Roux | October 7, 2010

    WOW! Ek love die swart en wit processing! Die koeie is wenners. :)

  18. almari | October 7, 2010

    sjoe sjoe sjoe!! dis ongelooflike mooi foto’s!!! inspirasie stasie :-)

  19. littish | October 7, 2010

    wow! die fotos is ongelooflik nikki!regtig stunning! sekerlik DIE mooiste troue wat ek onlangs gesien het! ai, nicolette is pragtig verby! my hart is sommer seer dat ons nie daar kon wees nie! dis regtig ‘n amazing couple! xxx

  20. Catherine Mac | October 7, 2010

    WOW Nikki, The colours are amazingly fresh and I just ADORE these! FANTASTIC work, the couple must just LOVE them!

  21. Blom & Hans du Toit | October 7, 2010

    Sjoe, julle het pragtig gelyk!! Regtig n baie mooi paartjie!!! Julle ken ons nie, maar ons is bevriend met Ma, Ters en Pa, Willem. Ons bid julle baie geluk en liefde toe.

  22. Hannalee | October 7, 2010

    Ongelooflik mooi. WAAR het sy daai skoene gekry? Niki, jou werk is so stunning, inspirasie vir ‘n nasie!

  23. Elana | October 8, 2010

    ONGELOOFLIK STUNNING!!! Ek het geweet jy gaan ‘n beedskone bruid wees, maar WOW – Bruid van die jaar! Wat ‘n stylvolle, droomtroue! Geluk julle twee!

  24. Judy | October 8, 2010

    Wow! Stunning photos!

  25. Jaco en Nicolette | October 8, 2010

    Nikki, ek weet ons het al gesels maar kan ons net weer ongelooflik baie dankie se vir hierdie kosbare foto’s!Ons kyk seker 100 maal ‘n dag, dit is stunning! Ek sal dalk my skoene moet uitvoer SA toe ;-), het dit by ‘n ketting winkel hier in London gekoop, Dorothy Perkins!

  26. Lerina | October 9, 2010

    Nici, jy is die mooiste bruid ooit. Julle is die mooiste couple…. My beste wense vergesel julle tweetjies.
    Nikki, die fotos is awesome.

  27. Olivia | October 10, 2010

    STUNNING!!!!!!!

  28. Corli | October 10, 2010

    ooh la la!

    xxx

  29. SJ de Villiers | October 11, 2010

    Baie mooi !! pragtige foto’s
    Beste wense vir julle :)

  30. Monica Dart | October 11, 2010

    Photo’s are so naturally ‘organic’ and romantic! Nix you’re a whizz!

  31. Hanneke | October 11, 2010

    Nikki, Stunning foto’s!! Wat ‘n stunning bruid (& natuurlik bruidegom) Sjoe!! Baie mooi! En Nikki, Bonnie en ek het net die ander dag gepraat oor hoe fantasties jou foto’s altyd is, altyd vars, altyd iets nuuts in jou shoots! Fabulous! xx

  32. Mardi | October 13, 2010

    WOW!! Absoluut amazing!! So bly ek kon dit saam met julle deel! Die verliefgeid kom duidelik deur in die fotos!! STUNNING!!

  33. Adel | October 14, 2010

    Nikki, slaan jy nou my asem weg met hierdie stunning foto’s! WOW! Wat ‘n pragtige bruid en couple! En waar was ek om die mooi skoene af te neem? :-)

  34. Brenda Wardall | October 14, 2010

    Beautiful wedding shoot Nikki – fresh and crisp. Just love that red verandah floor! Stunning work.

  35. Lo-Mari | October 15, 2010

    Die fotos is soos altyd net die beste!! Ek like haar skoene!



Nikki Meyer © 2013 Copyright