Ian & Yolandi

5 Oktober 2013 Leeuwrivier, Wellington

Yolandi en Ian het by Leeuwrivier in Wellington getrou – wat ‘n fantastiese venue (om nie eers te praat van die omliggende omgewing nie) vir ‘n troue! Die onthaalsaal is lekker ruim met ‘n ‘rustic’ gevoel. Ek het slegs ‘n paar weke gelede hulle verlowingsfoto’s geneem by Yolandi se familie plaas in die Paarl en op die 5de Oktober was dit tyd vir die groot bruilofsfees. Dit was ‘n besonderse lekker troue met die aller mooiste details – kyk net Yolandi se interessante rok (gemaak deur die talentvolle Theresa van Gelieft), haar ragfyn handskoentjies en die lieflike kleure van al die blomme asook die mint groen kleur van die troukar en haar 2 sussies se rokkies. Yolandi het behoorlik gestraal en was ‘n beeldskone prentjie toe sy aan haar pa se arm die kerk padjie afkom. Yolandi en Ian deel ‘n heerlike humorsin en dit was weereens ‘n groot lekkerte om hulle te kon afneem. Geniet hierdie vrolike troue!

Service providers

Venue: Leeuwrivier, Wellington

Dress: Gelieft (Theresa Joubert)

Stationery: Angelique de Villiers (portfolio)

Hair & Make-up: Alicia Robinson from Melted Toffee

Décor & flowers: Mint & Magnolia

Bridesmaid dresses: Forever New

DJ: Geran Fourie: 082 920 7827

Cake: Cakes by Wade

Wedding coördinators: Bride and her mother, Nelie de Villiers

Band: Bottomless Coffee

Boutenniers: Lezanne’s Designs

Videographer: Mark Chipps from Goosebump Productions. See their video here

My assistant: Mariette Steyn

_001 _002 _003 _004 _005 _006 _007 _008 _009 _010 _011 _012 _013 _014 _015 _016 _017 _018 _019 _020 _021 _022 _023 _024 _025 _026 _027 _028 _029 _030 _031 _032 _033 _034 _035 _036 _037 _038 _039 _040 _041 _042 _043 _044 _045 _046 _047 _048 _049 _050 _051 _052 _053 _054 _055 _056 _057 _058 _059 _060 _061 _062 _063 _064 _065 _066 _067 _068 _069

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Mariska says:

    OOoooh, maar dis BEAUTIFUL foto’s!!!!! ‘n Ware Liefdesverhaal.

  2. Jilda G says:

    beautiful Nikki!

  3. Marti says:

    Dis die mooiste, mooiste foto’s, Nikki! – sag en dromerig en die bruid lyk so pragtig en stralend

  4. Anné says:

    Wow… dis sooo mooi, yolandi jy was a beautiful bruid :)

  5. Helene says:

    Mooi fotos!
    Pragtige bruid.
    Die foto van die blonde dogtertjie wat so onder die blomme kyk, is baie spesiaal!

  6. Adel says:

    Jou werk bly ‘n inspirasie Nix! Sulke spontane, asemrowende foto’s! En ek’s gaande oor die laaste foto – ek sou se dit vat die persoonlikheid van die bruidspaar so mooi vas.

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments