Henri & Déde

6 Oktober 2012 Kleinevalleij, Wellington

Wat 'n ongelooflike troue! Alles by dié troue was so spesiaal en interessant dat ek die meeste foto's nog ooit van 'n troue opgesit het! Déde is 'n ontwerper vir Jupiter Drawing room en het hulle troue meesterlik beplan. Henri is 'n wynmaker. Dié aantreklike paartjie surf ook baie graag saam. Ek was mal oor Déde se hele look, die rustic dekor, die linte, die Strooimeisies en Strooijonkers se klere – ag, regtig net alles! Geniet dié een!

Service providers

Venue: Kleinevalleij

Dress: Elbeth Gilis

Make-up: Helga Bridal

Hair: Robyn Hill

Décor: Elmarie (El le' Fleur)

Stationery: Bride

Groom's suit: Country Road

Bridesmaid dresses:  Hilette 072 158 4054

Shoes: ZARA

Wedding Coordinator: Hannes Maritz van Kraak

My assistant: Charlotte Treurnicht


blue diamond dog food coupon

“aligncenter size-full wp-image-11266″ title=”_047″ src=”http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2012/10/0471.jpg” alt=”” width=”607″ height=”911″ />


zp8497586rq