Hendré & Lara (Trash the dress!)

November 2010 Kaapstad

Ek kan elke week vir Lara en Hendré afneem! Hendré en Lara het vroeër vanjaar in PE getrou en hulle troue was een van my gunstelinge tot dusvêr! Nie net is hulle die soort paartjie wat werklik straal voor die kamera nie, hulle is stunning mense binne en buite. Lara was lus vir lekker bont kleure en toe weet ek dat hulle mal sal wees oor die Bo-Kaap. Sy het ekstra moeite gedoen met haar voorkoms en ek was mal oor die leer stewels, kopband en oorbelle. Dankie ook aan Marietjie Hurter vir Lara se mooi grimering en natuurlik Elizabeth Stockenström vir haar trourok! Geniet al die gelag en kleure van hierdie shoot! As ek dink aan hierdie shoot is ek self lus vir ‘n trash the dress shoot, dit is soveel fun en jy kry darem ‘n tweede kans om jou rok aan te trek!

Make-up: Marietjie Hurter

Dress: Elizabeth Stockenström

Assistant: Catherine Mac

lara_t_1
lara_t_1

lara_t_1
lara_t_1

Wat ‘n gelukkie: hierdie rooi scooter het gereed gestaan asof iemand geweet ons is oppad!
lara_t_33
lara_t_1
lara_t_1
lara_t_1
lara_t_1
lara_t_1
lara_t_1
lara_t_1
lara_t_1
lara_t_1

lara_t_1

lara_t_1
lara_t_1
lara_t_1

lara_t_1
lara_t_1
lara_t_1
lara_t_1

lara_t_1 lara_t_1

I seldom use flash when shooting outside, because I just love the soft and creamy effect of natural light and I feel that the flash effect doesn’t fit in truly with the style I wish to achieve. However a little bit of off camera flash can work wonders if you want to achieve an even exposure for both your subject and background (of course I still need to work more on getting the perfect exposure, but it is all a learning curve!). Thanks to Catherine, my assistant, who held the flash to camera right in the photo below. The flash was on M 1/16 (I always keep my off camera flash on manual).
lara_t_1
lara_t_1
lara_t_1
lara_t_1

lara_t_1

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Tanya Rudman says:

    Simply gorgeous :) I love the colours of the houses in the back ground it works so well :)

  2. Ek wil ook sulke kiekies he! Die helder kleure is beautiful!

  3. Marosane says:

    Wow, die kleure maak hierdie foto’s – dis pragtig!! =)

  4. stunning stunning stunning!!!!! absolutely stunning! ek wil dit ook doen!

  5. Anton says:

    Brilliant! what lenses were used?

  6. nikki says:

    Hi Anton – I mainly used my Canon 24-70mm f2.8 lens and then also a few with the 50mm f1.2 and 100mm f2.8.

  7. marti says:

    Sjoe, maar dit is net ongelooflik pragtig!

  8. Love die bo-kaap kleure!!!

  9. WOW Nikki wat kan ek se behalwe dat dit n meesterstuk is (soos altyd ).Ek dink jou ongelooflike persoonlikheid dra baie by tot dit wat jy in mens uitbring.Ek dink selfs mans wat moeilik afneem sal nie kan anders as om n op hulle gemak te voel en n shoot saam met jou net te geniet nie. :)

  10. Hendre says:

    Hi Nikki, weereens dankie vir jou, ons wens ‘n mens kon jou persoonlikheid ook iewers op die kiekies vasvang:) Ons het dit so baie geniet, en ek weet elke mens/couple wat jy al afgeneem het sal saamstem dat jy eenvoudig DIE BESTE IS!!!! Ons was so gelukkig dat jy ons troue en die trash the dress shoot kon doen!! Die fotos is, soos altyd, onbeskryflik mooi! Ek weet alklaar nie watter om te kies vir die foto raampies nie!! Dankie weereens!! Bless jou!

  11. FUNKY en VETPRET is die 2 woorde wat dié shoot vir my opsom. Dis beautiful, love, love, love die kleur! Die laaste foto is beslis ‘n vergroting werd.

  12. wow nix! loooooove die vibrant kleure!! SO mooi en ‘n baie oulike paartjie! :)

  13. danelle says:

    Dis stunning! love al die kleure!

  14. Yaaay! Belissimo! Lovely to see how the flash worked :) stunning, stunning, stunning! such fun working with you, always happy to hold a flash for you Nix :) Sybrand would be so proud of the off-camera flash stunts! Laura and Hendre, you guys are soo much fun! xxx

  15. dit lyk soos ‘n lekker verliefde paartjie, ek love die shots van die boots ook

  16. leandra says:

    wow,,,, stunning nikkie… waar het jy die shoot gedoen! baie mooi!!

  17. Stunning! Ek wil ook nou so n trash the dress shoot hê :D

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments