Hannes & Lindie

4 September 2010 Meerendal, Durbanville

Hierdie troue was soos ‘n droom, reg uit ‘n ou film en die deftige hoofspelers het hul so goed van hul taak gekwyt…Lindie en Hannes is laas naweek op Meerendal wynplaas net buite Durbanville getroud. Lindie het gereed gemaak by ‘n gastehuis met die mooiste ou meubelstukke wat perfek gewerk het vir fotos. Sy het soos ‘n  prinses gelyk en kon nie ophou lag van opgewondenheid oor die groot dag wat aangebreek het nie. Het sy nie die mooiste glimlag nie?! Perfek afgerond met bloedrooi lippe en die ongelooflikste juweliersware. Ek was mal oor haar hele ‘look’, sy het verserker soos ‘n silwerdoek ster gelyk en haar mede ster het nie afgesteek met sy deftige onderbaadjie en krawat nie. Ek was mal oor die romantiese, nostalgiese gevoel by dié troue. Dankie dat ek julle asemrowende troue kon afneem, geniet!

Service providers:

Guest house: Dark Chocolate

Make-up: Nicolette Marx

Dress shop: Lady Marmelade (in Fourways)

Hair: Glam Hair Salon

Décor and flowers: Prickley Pear

Cake: Silver Spoon

lindie_1

lindie_2
lindie_310
lindie_2

lindie_50
lindie_2
lindie_2

lindie_2

lindie_2
lindie_2
lindie_2
lindie_2
lindie_2
lindie_2
lindie_2
lindie_2
lindie_2

lindie_49
lindie_2
lindie_2

lindie_241

lindie_21lindie_22

lindie_31lindie_33

lindie_32

lindie_48
lindie_2
lindie_2
lindie_2
lindie_2

Smeulend!
lindie_2

lindie_2
lindie_2
lindie_2
lindie_2

This little guy was so entertaining!
lindie_2
lindie_2
lindie_2

lindie_2

lindie_2

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Wow.. wat ‘n fun bruid! Sy maak vir pragtige foto’s. LOVE jou swart/wit foto’s van haar waar sy aantrek!!

  2. wow! those red lips and lashes, stunning! :)

  3. Monica Dart says:

    Nix! wow, this is definitely one of your best weddings i’ve seen. the shot with Landie in the church and the ministers hand on her head – just lovely. xxx

  4. Marti says:

    sjoe, hierdie foto’s gee my hoendervleis! Pragtig verby!

  5. Anel Smit says:

    WHAT a SHOW!!! Love the characters and love her dress. Well done to the director!

  6. maree louw says:

    Stunning! Wat ‘n ongelooflike bruid. En natuurlik die manier waarmee jy alles vasgevang het…

  7. LIZANNE HIGGS says:

    Stunning!!

  8. Lindie, jy was so ‘n pragtige bruid!
    Daai lippe en ‘lashes’ het perfek uitgewerk!

    Dit was ‘n GROOT plesier om met jou te werk! :)

    Al die beste vir julle nuwe lewe saam xxx

  9. Danelle says:

    Stunning fotos! love die fotos!!!

  10. Adri says:

    Wow, pragtig Nikkers!

  11. Sjoe, foto’s is stunning, net so stunning soos die troue. skryf asb in vir “bruid van die jaar” of so iets!

  12. Lani Butler says:

    Dear Hannes & Lindie,
    It is such an honor to have been part of your big day.
    We at Lady Marmalaide are so proud of you Lindie, you looked absolutely gorgeous.
    We wish you a very happy life together.
    Lani

  13. Lo-Mari says:

    Stunning rok en ek’s mal oor jou lashes!! Pragtige fotos soos altyd!

  14. PETRO JUDD says:

    HULLE IS ‘N PRAGTIGE PAAR EN JOU FOTOGRAFIE IS FANTASTIES EK IS HAAR TANNIE VAN POTCHEFSTROOM JY IS ‘N STER

  15. Melissa says:

    Shoe…. Baie mooi fotos, jy het pragtig gelyk

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments