Hanchen & Francois (Verloof!)

Januarie 2013 Stellenbosch

Ek het so lekker gelag op dié shoot. Hanchen, Francois en hulle oulike wol bol woef (wat só mooi gekyk het vir die kamera :), was soveel pret om te kon afneem. Hanchen is pragtig en het ‘n aansteeklike spontane lag. Ek was ook gaande oor haar rokkie wat perfek uitgestaan het teen die sagte natuur kleure. Hulle trou Junie dié jaar. Sien baie uit!!

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Mariska says:

    Sjoe, die foto’s het vreeslik mooi gekom! Daai wolletjie is net te oulik! Haha!

  2. Marosane says:

    Dis inderdaad ‘n oulike bolletjie wol! Pragtige fotokies!! :)

  3. Marti says:

    Pragtige foto’s! Die kleure werk besonder goed

  4. Hanchen says:

    Aah Nikki, ons LOVE ons foto’s!!! Sooo baie dankie! Jy’s fantasties! xoxo

  5. GORGEOUS! What a beautiful and happy set of images! All these photos would look amazing in frames! Oh and that dress is too cute for WORDS!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments