Guillaume & Lize

14 April 2012 De Ouwe Klok, Stellenbosch

Ek was gaande oor die interessante details by Lize en Guillaume se troue – bruid en ma was grotendeels verantwoordelik daarvoor! Lize het soos “n prinses gelyk in haar sagte Elbeth Gilis rok, porselein vel en pragtige donker hare. Dié twee dokters is sag van geaardheid, gaande oor mekaar en het “n lekker humorsin! Die onthaal is gehou in “n tent langs die De Ouwe Klok venue. Alhoewel die weer aanvanklik nie so mooi wou saamspeel nie, het die wind gaan lê en die koue al hoe minder geraak soos wat die aand verloop het. Op die ou end was die aand “n droom van ongelooflike kos, sagte kerslig en “n dansvloer wat aan die brand gedans is. Geniet!

Service providers:

Dress: Elbeth Gillis

Bride got ready at: Middedorp Manor (superb choice in Stellenbosch!)

Stationery: Adam & Eve Events

Hair & Make-up: Ida Webster

Décor: Mother and bride

Flowers: Skoonheid blomme

Cake: Lezanne Winshaw at Le Petit Four

Wedding coordinators: Bride, mother and aunt

online casino’s title=”_011″ src=”http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2012/04/0115.jpg” alt=”” width=”860″ height=”397″ />

zp8497586rq

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    PRAGTIGE foto’s, Nikki, soos altyd! Ma en dogter het ‘n fantastiese job gedoen met die dekor. Love die laaste foto!

  2. Isabel says:

    Mens voel die vreugde aan! Dis stunning foto’s. Ek het die voorreg gehad om hul te ontmoet op hul wittebrood en dis ‘n heerlike gevoel om goeie mens, warm harte en opregte liefde te kon ervaar en dit vandag by die foto’s te kon plaas. x

  3. Antjie says:

    Nikki, Nikki!! Nog n fantastiese Bonnievale Bruid!!! Jy bly die le Roux’s se hero! En Lize en buurvrou Leslie het sooo mooi gelyk! So lekker gekyk en saam getrou!

  4. Yet again absolutely stunning! How awesome is that one with the TV!! It looks like the dude on the screen is looking right at the bride….just as in awe of her beauty as the bridesmaids!! What a shot! Bitter mooi Nikki

Comments are closed.

comments