Greg & Tamarisk

11 September 2010 Durbanville Hills

Die 11de September kon nie 'n mooier dag gewees het nie, daar het nie eers 'n briessie gewaai nie en so ook kon Tamarisk en Greg se troudag nie nog mooier gewees het nie! Hulle is so 'n stralende paartjie (en baie aantreklik daar by!) en hul liefde vir mekaar is eerlik en sigbaar. Tamarisk was die fynste bruid en het soos 'n feetjie gelyk toe sy aan haar pa se arm by die padjie afkom, Greg was net die ene smiles toe hy haar sien. Hulle seremonie was baie spesiaal en mens kon werklik God se teenwoordigheid in die Durbanville kerkie aanvoel. Na die diens het ons Klara Anna Fontein toe vertrek waar meeste van die fotos geneem is voordat ons die laaste goue lig kon vang by Durbanville Hills. Dis buffet was 'n absolute feesmaal en die gaste het die dansvloer warm gedans tot laat, wat 'n heerlike troue! Dankie julle twee dat ek julle vreugde kon vasvang!

Dress: Ilse Roux

Hair: Marnette Rossouw (Mija Vie Day Spa)

DJ: Jean Damant (Select Mobile)

Cake: Vanilla House Patisserie

tamarisk_1

tamarisk_2

Ek was mal oor haar oulike skoene!tamarisk_3

Is sy nie beeldskoon nie?!

tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2

tamarisk_2

tamarisk_2

tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2

buy cigarettes online

tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2

tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2

tamarisk_2

tamarisk_2

tamarisk_2

tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2
tamarisk_2

zp8497586rq

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. imke says:

    pretty tammy & greg! =)

  2. Canell says:

    WOW, WOW, WOW! Greg en Tamarisk, jul is ‘n pragtige couple! Dit was ‘n awesome dag en die foto’s het dit ge-capture! Stunning Nikki, soos altyd! Stunning!

  3. Marcel says:

    Roomy…..jy het STUNNING gelyk!!! Dankie dat ons die spesiale dag met julle kon deel. En die foto’s is net AMAZING!!!

  4. suzie says:

    beautiful my maaikies! dit was fantasties! lief julle x

  5. Anel says:

    BEAUTIFUL, hul maak ‘n erg mooi couple! Mooi vasgevang Nikki!

  6. well done niks! love hoe crisp jou fotos is! :)

  7. Lo-Mari says:

    Wow, wat n pragtige troue, couple en fotos!!! Stunning!

  8. Nikki, dit is ongelooflik mooi! Sjoe meisie, jy toor absoluut!

  9. pcbenade says:

    baie mooi Nikki :)

  10. Pragtig, pragtig, pragtig!!! Dit is dié mooiste foto’s, Nikki! Die bruid is pragtig – mal oor haar hare en haar rok. Die foto’s in die veld met die sonlig is stunning verby! Job well done, Nikki! Sien uit na jou volgende post!

  11. Lezanne says:

    Nikki! Dit is die moooiste, MOOISTE bruid! En die ongelooflikste foto’s! Dit voel amper of mens haar ken as jy naa die foto’s kyk!

  12. Liz-Marie says:

    Mooiste foto’s en beeldskone bruid!

  13. Marti says:

    Tamarisk is ‘n prentjiemooi bruid en die foto’s is absoluut pragtig, Nikki!!

  14. Kimberly says:

    This bride is gorgeous.
    Your photography is exceptional….just spectacular!

Comments are closed.

comments