Giulio & Zelda

27 November 2010 Beloftebos, Stanford

Giulio en Zelda het by een van my gunsteling venues, Beloftebos, buite Stanford getrou. Alhoewel die dag grys was en die reën elke nou en dan wou uitsak, het die vreugde en opwinding sonskyn gebring tussen die hoë bome. Zelda was geensins bekommerd toe dit liggies gereën het in Hermanus waar sy aangetrek het nie, en op die ou end dink ek die donker lug het ekstra drama gegee aan die foto’s! Ek was mal oor Zelda se veil, al die kant, haar ruiker (iets heeltemal anders – so aards en sag!), haar mooi swart hare, die aardse dekor, die bubbles en hoe lekker sy en Giulio lag as hulle bymekaar is! Die atmosfeer was ook so feestelik by hierdie troue en die gaste het hulleself gate uit geniet tot baie laat met Crimson Live se musiek in die agtergrond. Zelda het saam met haar bruidsmeisies (wat die mooiste, charcoal kleurige rokkies aan gehad het) oor die grondpadjie aangery gekom tot waar haar pa haar ingewag het. Abram, die donkie, met sy kleurvolle jassie het hom goed van sy taak gekwyt. Ek was mal oor die veld blommetjies vir konfetti en natuurlike die kleurryke borrels! Geniet!

/

Service providers:

Dress: Lady Marmelade

Stationery: Lara’s Designs

Hair: Mia (Le Hair Lounge)

Décor & Flowers: Lulu Belle (Nel)

Videographer: Ian (Vision on Fire)

Band: Crimson Live (these guys were absolutely superb!)

Assistant: Dankie Mia!!

zelda_001

zelda_002zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003

Ek kon nie genoeg van hierdie bubbles kry nie!
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003
zelda_003

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    O jaaa, eksie perfeksie vir Beloftebos! Die foto’s is pragtig!

  2. Hester says:

    Stunning foto’s, Nikki! Sjoe, wat ‘n mooi troue! En wat ‘n stunning bruid! Ek is mal oor al die detail – die bridesmaids rokke, die STUNNING decor (dis so sag), die hartjies tussen die bome, die stationery, die donkie en veral haar SHOES! Love the shoes!!

  3. Adri says:

    Beautiful fotos!!!

  4. sjoe ek love die earthy tema! sooo mooi, en veral haar ruiker, dis so oorspronklik! love die editing nix, veral van die details soos die roosterkoek en die pre-drinks, pas so mooi by hulle hele tema! :) X

  5. Ruan says:

    Ai Nikki. Dit is regtig awesome. Ek is mal oor die kleure van hierdie troue en soos altyd het jy weer ‘n puik job gedoen.

  6. Elle says:

    Zelda, you were a STUNNING bride! G, you looked dashing! Altogether an amazing couple :) Glad we got to spend your special day with you, it was magical… Nikki your pics are just beautiful… xxx

  7. Zelda says:

    Dankie Nikki! Die foto’s is fab, stunning & awesome verby! Woorde kan dit nie beskryf. Ons is so bly jy was ons fotograaf xxxxx

  8. Pragtige foto’s! Love die foto’s in die grondpad en by die ou bus. En dan natuurlik die bubble foto’s – so mooi!

  9. Hannalee says:

    Pragtig Nikki! Ek is ook mal oor die bus!

  10. Annari Nel says:

    Wow! Weereens ongelooflike mooi fotos Nikki. Zelda, jy was ‘n bitter mooi bruid.

  11. Mooi! Love the colours!

  12. pc benadé says:

    baie kwl fotos :) beloftebos lyk na ‘n awesome venue!

  13. Sonja says:

    Nikki, jou werk is absoluut amazing. Ek is gaande oor die vars perspektief wat jy vasvang. Stunning!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments