Gina & Francois | Maart 2010 | Kaapstad (Bo-Kaap & Loopstraat)

Gina & Francois is al ‘n rukkie getroud, maar was lus vir ‘n paar fun foto’s in Kaapstad. Dit was soveel fun, hulle lag so maklik en was uitstekende modelle – ‘n baie aantreklik paartjie dié! Ek het so ‘n rukkie terug haar sussie, Ria, se gesinnetjie afgeneem en aangesien Gina van Knysna afgekom het om haar suster by te staan met die koms van hul nuwe baba dogtertjie, het Ria gedink ‘n fotosessie sal ‘n heerlike geskenk wees om dankie te sê. Ek is so bly ek kon hierdie fotos vir hierdie twee stunning mense neem! Ek ken vir Gina al baie lank. Ons het as kamermaats opgeland in ons eerstejaar in Lydia op Stellenbosch in 2002 – sy het die aller mooiste glimlag en was altyd so stylvol – niks het sedertdien verander nie! Vir Francois ken ek minder goed, maar hy is uiters gemaklik, energiek en baie snaaks! Dankie vir julle spontaniteit en energie, dit was super fun om saam met julle te kon werk!

gina_1
gina_1
gina_1
gina_1
gina_1
gina_1
gina_1

gina_91
gina_1

gina_1

gina_11
gina_1

gina_351
gina_13
gina_1
gina_1
gina_1
gina_17
gina_1
gina_192gina_371
gina_1

gina_25-copy gina_1
gina_1
gina_1
gina_1
gina_36
gina_1
gina_1
gina_1
gina_1
gina_1
gina_1
gina_1
gina_1
gina_1

I would love to hear from you!

comments
  1. Marti | March 23, 2010

    Ek wou eers uitkies, toe sien ek daars hopeloos te veel absolute stunning foto’s!!

  2. Gina | March 24, 2010

    Ons love die foto’s! Het super baie fun gehad, thanks Nikki! Dit was presies wat ons in gedagte gehad het!

  3. Mia | March 24, 2010

    Mal oor die 3de laaste foto (swart en wit)! Wel gedaan Nix!

  4. nastassja harvey | March 24, 2010

    oh my word nikki! MAL oor die teksture, kleure en FUN in die fotos! stunning verby! :)

  5. Adri | March 24, 2010

    Wow Nikker. Ek love love love die fotos, dit lyk of julle baie fun gehad het. Een van my gunsteling posts ooit.

  6. Adel | March 24, 2010

    WoW! Wat ‘n fun shoot was dit nie, tyd het verlore gegaan! Nikki, die foto’s is onbeskryflik mooi en almal is my gunstelinge!:-)

  7. Chrisma | March 24, 2010

    Sjoe Nikki, dis beautiful foto’s, soooo mooi vasgevang!!

  8. Christine Meintjes | March 27, 2010

    Nikker jy’s ‘n rockstar!! Sulke great fotos!!

  9. Merrill | March 31, 2010

    Nikki, I so LOVE your pictures!

  10. kristen | April 4, 2010

    i love all of these, especially the ones in teh candy shoppe! i also love how i recognize so many of those spots in kapstaad!

  11. alma | April 5, 2010

    Nikkie, jou fotos is fantasties. Wys dit vir almal wat wil trou Gina en Francois se fotos by die geel paal is my gunstelinge – die lig wat so van een kant af val. So mooi vasgevang. Jy skilder met jou kamera



Nikki Meyer © 2012 Copyright