Gardielle & Willem (E-shoot)

September 2014 Altydgedacht, Durbanville

Gardielle en Willem is een van daai paartjies wat ek sonder enige moeite kan afneem. Hulle is SO verlief, so spontaan en sommer net baie oulik. Ek sien baie uit om hulle troue te kan afneem volgende jaar Januarie!

_001 _002 _003 _004 _005 _006 _007 _008 _009 _010 _011 _012 _013 _014 _015 _016 _017 _018 _019 _020 _021 _022 _023 _024 _025 _026 _027 _028 _029

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. gardielle says:

    Wow, baie dankie Nikki!!

  2. Marti says:

    Die foto’s is pragtig, hulle lyk beslis baie verlief!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments