Fred & Jessica

16 Februarie 2013 Strandkombuis, Yzerfontein

Jessica was vreeslik opgewonde oor haar troudag en mens kon dit sien in haar mooi lag en energieke persoonlikheid. Sy en Fred is vreeslik erg oor die see (en mekaar!) en kon nie ‘n meer gepaste venue as Strandkombuis langs die Weskus gekies het nie. Die dekor was regtig besonders en so ook vele ander details: Jessica se 2 in 1 Elbeth Gillis trourok, haar blommetjie krans, die ongelooflike seekos maaltyd en iets anders vir ‘n troukoek – ‘n koek van heerlike ‘melktert shooter‘ glasies. Alhoewel die wind taamlik gewaai het was die lug die blouste blou.  Die vars wit en blou herinner my aan ‘n Griekse kleurpalet. Die onthaal was ‘n heerlike kuier en dans en dit was duidelik dat ieder en elk ‘n ongelooflike tyd gehad het. Geniet!

Service providers:

Wedding dress: Elbeth Gillis

Hair & Make-up: Hugo the Hair Company

Décor & Flowers: My Pretty Vintage

Bride’s maid dress: Eva, Stellenbosch

DJ: DJ Armand (082 095 8787)

Wedding ‘Cake’: The groom

Groom’s suit: Zara

 

Jessica en Fred het ter will van die tydlyn besluit om ‘n paar foto’s voor die seremonie te neem. Ek is mal daaroor!

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    MAL oor hierdie foto’s! Pragtige, uitbundige bruid en ‘n heerlike partytjie lyk dit vir my!

  2. Lovely photos Nikki what a beautiful setting and such fun and happy moments x

  3. Stephné says:

    Fantastiese foto’s, Nikki!! Well done!

  4. Mariska says:

    Sjoe Nakki, pragtige foto’s!! Wat ‘n beautiful bruid!

  5. Nikki, you know exactly how to capture the spirit of the day so well!

  6. wow stunning Nix! :) mal oor nommer 55, dis ‘n awesome shot en die blou in al die fotos is amazing! :)

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments